VRAAG 3 3.1 Vergelyk die stoel in FIGUUR D met die van FIGUUR E. Regskliek op die knoppies hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR D en FIGUUR E te sien. FIGUUR D & E Verwys na die volgende in jou vergelyking Teikenmark Kleur Inspirasie / Invloede Funksie Materiaal (5X2) (10)
Category: Uncategorized
AFDELING A: ONTWERP GELETTERDHEID VRAAG 1: ‘ONGE…
AFDELING A: ONTWERP GELETTERDHEID VRAAG 1: ‘ONGESIENE’ VOORBEELDE
TOTAAL AFDELING B: 30
TOTAAL AFDELING B: 30
VRAAG 6 Verwys na die beelde van FIGUUR I en die aanhal…
VRAAG 6 Verwys na die beelde van FIGUUR I en die aanhaling hieronder , en beantwoord dan die vrae wat volg: Regskliek op die knoppie hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR I te sien FIGUUR I OMGEWINGS ONTWERP ‘As ‘n ontwerper, verstaan mens nou meer as ooit van tevore dat die oplossing vir omgewingsfaktore nou meer relevant is as ooit. Ontwerp kan betrokke raak op ‘n emosionele sowel as ‘n sosiale vlak. Dit lei wanneer ‘n behoefte ontstaan, wat vereis dat ons ‘n probleem moet op los. ‘ 6.1 Bespreek TWEE eienskappe van volhoubare ontwerp. (2)
TOTAAL AFDELING C : 40 GROOT TOTAAL : 100
TOTAAL AFDELING C : 40 GROOT TOTAAL : 100
AFDELING C: ONTWERP IN ‘N SOSIO-KULTURELE / VOLHOUBARE EN OM…
AFDELING C: ONTWERP IN ‘N SOSIO-KULTURELE / VOLHOUBARE EN OMGEWINGSKONTEKS. VRAAG 5
6.2 Verduidelik die betekenis van bio-afbreekbaar en nie…
6.2 Verduidelik die betekenis van bio-afbreekbaar en nie bio-afbreekbaar. Gee ‘n voorbeeld van elkeen. (3)
INSTRUKSIES 1. HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT DRIE A…
INSTRUKSIES 1. HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT DRIE AFDELINGS: AFDELING A: ONTWERP GELETTERDHEID (30 PUNTE) VRAE 1 TOT 3 AFDELING B: ONTWERP GESKIEDENIS (30 PUNTE) VRAAG 4 AFDELING C: ONTWERP IN ‘N SOSIOKULTURELE / OMGEWINGS- EN VOLHOUBARE KONTEKS (40 PUNTE) VRAE 5 EN 6 2. ALLE VRAE IS VERPLIGTEND 3. Lees die vereistes van elke vraag noukeurig deur 4. Beantwoord in volle sinne en vermy die notering van feite. Moenie in tabelvorm antwoord nie 5. Gebruik die puntetoekenning om die tyd te bepaal wat aan elke vraag bestee moet word. 6. Moenie dieselfde feite en voorbeelde in verskillende vrae herhaal nie.
TOTAAL AFDELING A: 30
TOTAAL AFDELING A: 30
Dr. Seuss Enterprises Asks, “How Do YOU See The Cat in the H…
Dr. Seuss Enterprises Asks, “How Do YOU See The Cat in the Hat?” in Sweepstakes Commemorating Launch of New Book Leading Children’s Entertainment Company Invites Young Artists to Submit Their Art for Chance to Win New Title and Library of Dr. Seuss Classics SAN DIEGO, Ca., September 27, 2019– Dr. Seuss Enterprises is celebrating the recent release of the instant #1 New York Times bestseller, ‘Dr. Seuss’s Horse Museum’ a new picture book for children based on a Manuscript and sketches created by Theodor “Seuss” Geisel. Dr. Seuss Enterprises invites children everywhere to submit their personal works of art depicting The Cat in the Hat for a chance to win the Express Yourself Sweepstakes. The leading children’s entertainment company known for protecting Geisels’ legacy and ensuring that each generation can experience the genius of his work is offering contestants the opportunity to win a grand-prize package featuring the new book, a library of classic Dr. Seuss titles and branded Dr. Seuss art supplies. The sweepstakes is free to enter and will be open for entries through Monday, October 28th 2019.