AFDELING A Vraag 1 Vier opsies word as moontlike antwoorde op elk van die onderstaande vrae gegee. Kies die regte antwoord:
Category: Uncategorized
5.2 Mense wat die beste leer deur te luister. …
5.2 Mense wat die beste leer deur te luister. (1)
5.1 Mense wat die beste leer deur om met prente, diagramme…
5.1 Mense wat die beste leer deur om met prente, diagramme en vloei-diagramme te werk. (1)
8.1 Lys VYF eienskappe van ‘n sterkpunt, wat nodig is soda…
8.1 Lys VYF eienskappe van ‘n sterkpunt, wat nodig is sodat ons, ons doelwitte kan bereik. (5)
4.1 Watter suster het ‘n groei-ingesteldheid? …
4.1 Watter suster het ‘n groei-ingesteldheid? (1)
4.4 Noem en bespreek twee eienskappe van iemand met ‘n vas…
4.4 Noem en bespreek twee eienskappe van iemand met ‘n vaste-ingesteldheid. (4)
1.3 Wat is doelwitte: A) ‘n Vertraging of uitstel van…
1.3 Wat is doelwitte: A) ‘n Vertraging of uitstel van ‘n aksie. B) Die resultaat of prestasie waarop inspanning gerig is. Dit is die doel of resultaat wat bereik wil word. C) Het ‘n liefdevolle gevoel vir iets. D) Nie een van die bogenoemde nie. (1)
Vraag 3 Pas die beskrywing aan die regterkant by die regte…
Vraag 3 Pas die beskrywing aan die regterkant by die regte term aan die linkerkant.
9.1 Skryf ‘n doelwit neer wat jy wil bereik en verander di…
9.1 Skryf ‘n doelwit neer wat jy wil bereik en verander dit in ‘n SMART doelwit. Maak seker dat jy beskryf wat ‘n SMART doelwit is en hoe jy hierdie doelwit wil bereik. (5×2=10)
1.4 Wat is bewustheid: A) Om gefokus te wees op die toe…
1.4 Wat is bewustheid: A) Om gefokus te wees op die toekoms. B) Oordink alles. C) Die vermoë om ten volle bewus te wees van waar ons is en wat ons doen. D) Nie een van die bogenoemde nie. (1)