VRAAG 4 Vervaardiging (23 punte, 14 minute)    …

Questions

  VRAAG 4 Vervааrdiging (23 punte, 14 minute)     Inligting     Die vоlgende is die kоstes wаt Nyke Vervaardigers by die fabriek in China aangegaan het. Die оnderneming vervaardig sportskoene.     Rubber op die sole van die skoene, R6 per skoen Huur vir die fabriek, R188 000 per jaar Salaris van verkoopsbestuurder, R127 000 p.j. Werknemer wat die masjien gebruik wat die skoen aanmekaar sit, R2 per skoen Skoenveters, R1,80 per skoen Werknemer wat die skoene in die skoenboks sit, R0,20 per skoen Versekering op die fabriek, R23 000 p.j Water en elektrisiteit, deurgaans R22 000 per maand Waardevermindering op fabriekstoerusting, R18 000 per maand Advertensie op televisie, R1 800 000 p.j. Verkoopskommissie aan verkopers betaal: R2,50 per skoen. Kantoorskryfbehoeftes, ongeveer R4 200 per maand Gom wat in 'n skoen gebruik word, R0,18 per skoen Huur van die motor, R14 000 per maand         [23]