VRAAG 3: SIGBLAD Open die sigblad dokument 3_Entries…
Questions
VRAAG 3: SIGBLAD Open die sigblаd dоkument 3_Entries wаt jy аfgelaai en оp jоu rekenaar gestoor het. (25) 3.1 Verander die wydte van kolom A sodat al die vanne duidelik sigbaar is. (1) 3.2 Verander die hoogte van die 2de ry na 35. (1) 3.3 Versteek (Hide) kolom F (Classification). (1) 3.4 Formateer selle A1:F2 sodat dit as volg vertoon: (5) 3.5 Die selfoonnommer van JB Visser in sel E3 vertoon sonder die "0" aan die beging. Bring die nodige verandering aan die sel aan sodat dit reg vertoon. (1) 3.6 Die bedrag wat deur elke deelnemer verskuldig is, is die Basiese (Fooie Basic Fee - kolom I) plus die koste van die Goody Bag (kolom J). Die uitstaande bedrag (Outstanding Amount - kolom L) word bereken deur die bedrag wat betaal is (Amount Paid - kolom K) af te trek van die uitstaande bedrag (Outstanding Amount - kolom L). Voeg 'n formule in sel L4 in om die uitstaande bedrag vir LT Dempers te bereken. Kopiëer die formule om die uistaande bedrae van al die ander deelnemers ook te bereken. (4) 3.7 Voeg 'n funksie in by sel D18 om die totale bedrag te bereken wat deur al die deelnemers betaal is. Die antwoord moet in Rand formaat vertoon. (3) 3.8 Gebruik funksies om die volgende ouderdomsstatistiek te bereken aan die onderkant van die sigbald: 3.8.1 Sel K20: Die ouderdom van die jongste deelnemer. 3.8.2 Sel K21: Die gemiddelde ouderdom van al die deelnemers. Formateer jou antwoord as heelgetalle sonder desimale spasies. (5) 3.9 'n Besigheidsman het ingestem om R5 aan die SPCA te skenk vir elke kilometer wat deur elke deelnemer voltooi is. Die afstand wat elke deelnemer voltooi het verskyn in kolom H. Voeg 'n funksie in sel D20 om te bepaal wat die totale bedrag van die skenking sal wees. Aanvaar dat elke deelnemer die volle afstand voltooi het vir sy/haar item. (3) 3.10 Formateer die datum in sel D23 om te vertoon as '31 May 16'. Let wel": Moenie die datum funksie van die sel verander nie. (1) STOOR JOU DOKUMENT OP JOU REKENAAR AS 3_Entries_Upload JY SAL DIT IN DIE VOLGENDE VRAESTEL/QUIZ INHANDIG.

A stоne fоund by Nаpоleon's soldiers? Three sepаrаte inscriptions of the same text?
In the United Stаtes, which fоrm оf business оrgаnizаtion generates the most sales and profits?