VRAAG 3 Gebruik die volgende kaart om die vrae hieronder…
Questions
VRAAG 3 Gebruik die vоlgende kааrt оm die vrаe hierоnder te beantwoord: REGS-KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE BLADSY IN 'N NUWE OORTJIE OOP TE MAAK 3.1 Bell Vista is 212,5 km van Lothar af. Wat is die kaartmeting tussen hierdie twee plekke? Gebruik die staafskaal om u vraag te beantwoord. Elke segment op die staafskaal is 1 cm. (4) 3.2 Hoe lank sal dit neem om van Bell Vista na Lothar te reis as jy teen 'n spoed van 100 km/h ? Skryf jou antwoord in ure, minute en sekondes. Let daarop dat: Tyd = Afstand / Spoed (5) 3.3 Gebruik die getalskaal om te wys dat die afstand van Bella Vista na Lothar 212,5 km is. (3)