VRAAG 3 (30)   ISOMETRIES   GEGEE: ‘n Vooraansi…

Questions

  VRAAG 3 (30)   ISOMETRIES   GEGEE: ‘n Vооrааnsig en bо-аansig, met afmetings, van ‘n gietstuk in derdehoekse ortogafiese projeksie.   ‘n Addisionele regteraansig sonder enige verborge besonderhede.   Die posisie van punt A.     INSTRUKSIES: Teken tot skaal 2:1, en omskep die gegewe ortografiese aansigte van die gietstuk, in ‘n isometriese tekening.   Maak punt A die laagste punt van die tekening EN om dit te begin ongeveer 35 mm vanaf die onderste rant van jou bladsy.   Toon ALLE nodige konstruksies en senterlyne.   GEEN verborge besonderhede word verlang nie.   Regsklik op die onderstaande knoppie om VRAAG 3 FIGUUR op 'n nuwe bladsy oop te maak.