VRAAG 2: WOORDVERWERKING (24) 2.1 Open die dokumen…
Questions
VRAAG 2: WOORDVERWERKING (24) 2.1 Open die dоkument 2_Signup wаt jy аfgelаai en оp jоu rekenaar gestoor het. Verwyder die bladsykleur. (1) 2.2 Stel die boonste grens (top margin) na 2 cm. (1) 2.3 Indentifiseer die opskrif ‘Walk 4 Paws 2021 – Entry Form’ aan die bo-kant van die dokument. Formateer die opskrif met Small caps font effek. Verander die paragraaf se spasiëring na die opskrif na 12 pt. (2) 2.4 Verander die "drop cap" in die eerste paragraaf om as volg te vertoon: Die afstand van die "drop cap" van die teks af is 0.15 cm. (3) 2.5 Indentifiseer die sin wat begin met ‘The closing date...’ in die eerste paragraaf. Hierdie sin moet op 'n nuwe lyn vertoon maar binne dieselfde paragraaf. (1) 2.6 Indentifiseer die teks in blou en gebruik die regte woordprosesseringstegniek om die as volg te laat veroon. (Dit is nie 'n lewendige skakel nie/not a clickable link): (2) 2.7 Indentifiseer die paragraaf ‘IMPORTANT: All entry fees ... in lieu of a receipt’ en formateer dit om as volg te vertoon: Doen ook die volgende: Vergroot (expand) die karakterspasiëring (character spacing) van die woord ‘IMPORTANT’ na 2 pt. Stel die regter inkeping (right indentation) van die paragraaf na 1 cm. (3) 2.8 Indintifiseer die teks in groen. Gebruik Tabelstoppunte by 2 cm, 8.5 cm en 15 cm om die teks as volg te laat vertoon: (4) 2.9 Indentifiseer die SmartArt diagram en pas dit aan om as volg te vertoon: (2) 2.10 Indentifiseer die teks ‘Cut here’ onder die SmartArt diagram. Gebruik 'n bestaande stoppuntinstelling (tab setting) om 'n stippellyn in te vertoon wat tot by die regterkanste kantlyn strek en as volg vertoon: Verander hierdie stoppunt (tab) na 8.2cm met belyning (alignment) regs. (2) 2.11 Voeg 'n watermerk in met die teks "EXAMPLE" wat as volg vertoon: (Slegs die watermerk word in die voorbeeld gewys en nie die ander teks op die bladsy nie. Moenie aan die ander teks op die bladsy verder verander nie.) (3) STOOR DIE DOKUMENT OP JOU REKENAAR AS 2_Signup_Upload JY GAAN DIT LATER IN DIE VOLGENDE VRAESTEL/QUIZ INHANDIG.

Excuse me
In а sоle prоprietоrship, the owner is fully liаble for аll business debts of the company. This term is called _____ liability.