VRAAG 2     Finansiële state     (99 punte, 60 minute)…

Questions

  VRAAG 2     Finаnsiële stаte     (99 punte, 60 minute)   2.1 Inligting Die vоlgende inligting is оp 28 Februаrie 2021, aan die einde van die finansiële jaar, uit die bоeke van Sheldon's Boutique gehaal.       Vooraansuiwerings proefbalans van Sheldon`s Boutique op 28 Februarie 2021.       Balansstaat rekeninge afdeling Debiet Krediet Kapitaal   382 492 Ontrekkings 24 600   Verbandlening:  Grey Bank (14% Pj)   135 600 Geboue 385 000   Voertuie teen kosprys 115 000   Toerusting teen kosprys 18 400   Opgelope waardevermindering op voertuie   28 400 Opgelope waardevermindering op toerusting   1 560 Vaste deposito:  BB Bank (11% Pj) 60 000   Handelsvoorraad 58 414   Debiteurekontrole 15 400   Bank   3 480 Wisselgeld 250   Kleinkas 60   Krediteurekontrole   9 849 Nominale rekeninge afdeling     Verkope   227 400 Koste van verkope 92 370   Debiteure afslag 5 500   Rente op vaste deposito   6 600 Huurinkomste   10 615 Telefoon 2000   Water en elektrisiteit 4 058   Rente op oortrokke bank 70   Salarisse en lone 9 995   Korting toegestaan 58   Skryfbehoeftes 726   Versekering 1 673   Oninbare skuld 930   Rente op verbandlening 9 492   Diverse uitgawes 2 000     805 996 805 996