VRAAG 1: Antwооrd die vоlgende vrаe: 1.1 Die som vаn 3 opeenvolgende heelgetаlle is 27. Wat sal die 3 getalle wees? (3) 1.2 Rond 2 685 af tot die naaste 10,100 en 1 000. Voltooi die tabel. 10 100 1000 A B C (3) Look at the number below and answer the following questions: 1.3 Wat is die som van al die bogenoemde syfers? (1) 1.4 Wat is die kleinste, onewe getal wat jy met bogenoemde syfers kan maak? (1) 1.5 Wat is die kleinste, ewe getal wat jy met bogenoemde syfers kan maak? (1) 1.6 Herskryf die getal 7 425 in uitgebreide notasie. (4) 1.7 Rangskik die volgende getalle in stygende orde: (2) 1145, 2300, 756, 1045