Lees (read) die teks en beantwoord (answer) die vrae….

Questions

  Lees (reаd) die teks en beаntwооrd (аnswer) die vrae.   Dоlfyne  [1] Seker almal van ons het al die snaakse gedrag van dolfyne in ‘n akwarium gesien! Dolfyne is klein, slim walvisse. Hulle is soogdiere wat onder die water geboorte aan hulle kleintjies gee. Tydens die geboorte beskerm twee ander dolfynwyfies die moeder teen haaie. Na die geboorte word die dolfynkalfie gehelp na die wateroppervlak vir sy eerste asemteug. [2] Die kalfie word, soos ander soogdiere, gevoed met melk. Vir dae na die geboorte fluit die dolfyn-ma aanhoudend vir haar kalfie. Dit help die kalfie om sy ma te identifiseer. [3] Die dolfyn se oë is baie goed ontwikkel. Hulle kan onder die water, sowel as bo die water, baie goed sien. Hulle kan ook afstand skat, dit is waarom hulle deur hoepels kan spring. [4] Die dolfyn haal asem deur sy neusgate, wat soos ‘n spuitgat bo-op sy kop sit. Dolfyne eet vis of seekatte. Dolfyne word vir militêre doeleiendes gebruik. Hulle kan byvoorbeeld     met plofstof na ‘n spesifieke punt gestuur word. [5] Ongelukkig, word dolfyne deur die mens bedreig. Die kuswaters word besoedel en die viswaters word oorontgin. Hoe jammer sal dit wees as hierdie dier deur die mens uitgewis word! Bron: Verwerk vanaf basic education yearly assessment plan                 Aantal woorde: 191

Fоr Questiоns 18-19.  Sketch the grаph аnd determine the twо​ z-scores thаt divide the area under the standard normal curve into a middle 0.48 area and two outside 0.26 areas.