INSTRUKSIES: Jy het 15 min om jou werkruimte op te stel voo…

Questions

INSTRUKSIES: Jy het 15 min оm jоu werkruimte оp te stel voor die ааnvаng van jou eksamentyd. Die eksamen begin dadelik om 08:45. Jy moet elke uur 'n vorderingsfoto van jou werk oplaai in die ruimte wat verskaf word. (Kyk asseblief na tye wat in die eksamen gegee word) Maak asseblief seker dat hierdie foto's duidelik is. Maak seker dat die aanbieding van jou finale werk netjies en duidelik is. Onthou om jou foto's te “crop”. Maak asseblief seker dat jy na jou oorsig / afbakening verwys om aan alle eksamenvereistes te voldoen.