INSTRUKSIES   1. Lees asseblief al die instruksies n…

Questions

INSTRUKSIES   1. Lees аsseblief аl die instruksies nоukeurig deur vооrdаt jy antwoord.   2. Antwoord in volledige sinne waar moontlik. Goeie taalgebruik word aanbeveel.   3. Jy gebruik Honorlock terwyl jy hierdie vraestel skryf. Onthou om in die aansig van die kamera te bly.   4. Die antwoorde wat jy in hierdie eksamen verskaf, moet jou eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring van enige bron word toegelaat nie.   5. Gaan al jou antwoorde na voordat jy hierdie vraestel “submit”.   6. Hierdie vraestel bestaan uit twee afdelings. Alle vrae moet beantwoord word op die regte  plek wat aan elke vraag toegeken word.   7. Indien jy enige probleme tydens die eksamen ervaar, maak asseblief gebruik van die “EXAM CONNECT BUTTON.”  Indien jy steeds probleme ervaar, stuur gerus ‘n epos aan support@teneoschool.co.za GEDURENDE DIE EKSAMEN om ‘n nommer te ontvang. Navrae sonder ‘n unieke nommer of eposse wat na verloop van die eksamen gestuur word word as ongeldig beskou.   8. Alles van die beste!