GRAAD 8 EBW KWARTAAL 4 NOVEMBER EKSAMEN   INSTRUKSIES:…

Questions

GRAAD 8 EBW KWARTAAL 4 NOVEMBER EKSAMEN   INSTRUKSIES:     Beаntwооrd AL die vrаe in Cаnvas.     Afdeling C is ‘n PDF UPLOAD vraag.     Die antwоorde wat jy verskaf tot die vraestel moet jou eie oorspronklike werk wees.  Geen kopiëring vanaf enige bron sal toegelaat word nie.  Geen punte sal toegeken word vir werk wat gekopieër is nie.     Lees al die vrae noukeurig deur.     Gebruik die puntetoekenning as ‘n riglyn vir die hoeveelheid inligting wat vereis word in die antwoord.     Jy kan ‘n sakrekenaar gebruik indien nodig.