4.2 Bestudeer die toeristeprofiele in A en B hieronder en…

4.2 Bestudeer die toeristeprofiele in A en B hieronder en beantwoord die vrae wat volg.   A B Mnr. en mev. Zamer is Suid-Afrikaners in hulle middel-50’s. Hulle geniet unieke kulturele ervarings. Mev. Zamer is gedeeltelik aan ‘n rolstoel gekluister. Mnr. en mev. Zamer vlieg van Suid-Afrika na São Paulo en daarna na Lima in Peru. Marcos en Augustina van Lima is in hulle middel-20’s. Hulle is adrenaliensoekers en geniet avontuuraktiwiteite.         4.2.1 Pas die toeristeprofiele in A en B by die name van die toere wat in VRAAG 4.1 genoem is. (2)   4.2.2 Die LED-toer in VRAAG 4.1 is universeel toeganklik. Stem jy hiermee saam? Staaf jou antwoord met bewyse uit die teks. (2)

5.8 Tydens hul besoek in Frankryk, sal die paartjie van op…

5.8 Tydens hul besoek in Frankryk, sal die paartjie van openbare vervoer gebruik maak en sal ook stap na die besienswaardighede wat hulle wil besoek.  Alhoewel Frankryk redelik veilig is, moet hulle tog versigtig wees om enige kriminele aktiwiteite te vermy.                       Adviseer prof. en mev. Botha deur EEN veiligheidswenk by elk van die volgende plekke te gee:                      5.8.1 Hotelle (1)   5.8.2 Openbare plekke (1)  

5.2 Tydens hul besoek in Londen, wil prof. Botha ʼn oproep…

5.2 Tydens hul besoek in Londen, wil prof. Botha ʼn oproep na sy suster in Sydney, Australië op Sondag, 8 Junie maak, om haar met haar verjaarsdag geluk te wens.  Hy sal die oproep om 12:00 vanuit Londen maak.   5.2.1 Bereken die tyd en dag waarop prof. Botha se suster die oproep in Sydney sal ontvang. (5) 5.2.2 Dui aan of hierdie ʼn geskikte tyd vir prof. Botha is om die oproep te maak. Motiveer jou antwoord. (1)

4.1 Vergelyk die TWEE reisprogramme en beantwoord die volg…

4.1 Vergelyk die TWEE reisprogramme en beantwoord die volgende vrae:     4.1.1 Identifiseer EEN belangrike element van ‘n reisprogram wat by elke reisprogram ingesluit is. (2)   4.1.2 Identifiseer EEN belangrike aspek in elke reisprogram wat uitgelaat is.                                                                     (2)

5.6 Prof. en mev. Botha moet visums bekom ten einde Engela…

5.6 Prof. en mev. Botha moet visums bekom ten einde Engeland en Frankryk te betree.                     5.6.1 Verduidelik die term “visum”. (2)   5.6.2 Identifiseer die plek waarheen hulle moet gaan om vir ʼn visum aansoek te doen. (1)   5.6.3 Noem die tipe visum waarvoor die paartjie moet aansoek doen om toegang tot Frankryk te kry. (1)