2.3 Jean is ondergewig en moet meer eet. Sy hou baie van die nuwe Future Life ontbytgraan. Vergelyk die voedingsinligting van die twee geure en beantwoord die vrae wat volg: Gemengde berries – Smart Oats Per 50g porsie Energie Proteïene Totale suiker Totale vet Totale natrium kJ g g g mg 689 4.3 4.7 3.5 120 Sjokolade – Smart Oats Per 50g porsie Energie Proteïene Totale suiker Totale vet Totale natrium kJ g g g mg 689 4.3 4.7 3.5 120
Category: Uncategorized
2.2.4 Is haar huidige dieet ideaal? (1) Motiveer jou antw…
2.2.4 Is haar huidige dieet ideaal? (1) Motiveer jou antwoord. (2×2) (5)
1.1.2 Die rakleeftyd van ‘n produk word bepaal deur die ho…
1.1.2 Die rakleeftyd van ‘n produk word bepaal deur die hoeveelheid … wat by die produk gevoeg is. (1)
1.1.7 Hierdie ensiem breek melksuiker af. (1)
1.1.7 Hierdie ensiem breek melksuiker af. (1)
2.2.3 Hoekom dink jy het die dokter gesê jou suster moet ‘…
2.2.3 Hoekom dink jy het die dokter gesê jou suster moet ‘n hond kry? Verduidelik waarom dit so ‘n belangrik vir haar huidige situasie is. (4)
3.4.2 Stel voor hoe jy dink Sarah se ouma hierdie bakteriële…
3.4.2 Stel voor hoe jy dink Sarah se ouma hierdie bakteriële infeksie opgedoen het. Verskaf slegs EEN rede. (1)
1.1.14 Die etiket op die onderstaande foto is ‘n voorbeeld…
1.1.14 Die etiket op die onderstaande foto is ‘n voorbeeld van … (1) Regs kliek op die knoppie om die prent in ‘n nuwe bladsy oop te maak.
3.5 ‘n Voedsel en drank Kafeterieë verkoop voedsel aan h…
3.5 ‘n Voedsel en drank Kafeterieë verkoop voedsel aan hul werknemers. ‘n Gewilde ligte versnappering is toebroodjies met ‘n keuse van verskillende vulsels. Vanuit die keuses hieronder, besluit op ‘n geskikte kombinasie vir ‘n werknemer wat met tipe 2 diabetes sukkel en motiveer jou antwoord. (12) EEN TIPE BROOD EEN SMEER EEN PROTEIEN VULSEL TWEE BYKOMSTIGHEDE Wit Botter Knoffel polonie Tamatie Bruin Margarien blok Gerookte hoender Komkommer Volgraan ‘Lite’ Margarien smeer Tuna Laevet kaas 100 % Rog brood Poeier biltong Blaarslaai Soet chillie sous
3.3.1 Benoem die virale infeksie wat hy ontwikkel het. (1)
3.3.1 Benoem die virale infeksie wat hy ontwikkel het. (1)
1.1.4 … voorkom vetterige voedsel van galsterigheid. (1…
1.1.4 … voorkom vetterige voedsel van galsterigheid. (1)