Toepassingsagteware verwys na programme wat gebruik word om spesifieke probleme op te los of sekere take te verrig. ‘n Voorbeeld van toepassingsagteware is …. (1)
Category: Uncategorized
WAAR OF ONWAAR Dui aan of die volgende stellings waar of…
WAAR OF ONWAAR Dui aan of die volgende stellings waar of onwaar is.
‘n Sigbladlêer bestaan uit verskeie [answ1]. ‘n Lys van…
‘n Sigbladlêer bestaan uit verskeie [answ1]. ‘n Lys van keuses verskyn as jy regs [answ2] op enige van die worksheet-tabs aan die onderkant van jou sigblad. (2)
Aanlyn bank dienste maak dit makliker vir gebruikers om aanl…
Aanlyn bank dienste maak dit makliker vir gebruikers om aanlyn betalings op te stel en om van direkte deposito dienste gebruik te maak. Watter van die volgende funksies word ingesluit by aanlyn bank dienste? (1)
Wanneer ‘n textbox ingevoeg word in ‘n Word dokument, sa…
Wanneer ‘n textbox ingevoeg word in ‘n Word dokument, sal die drawing tools tab verskyn. Jy kan dan die textbox op drie verskillende maniere formatteer. Kies die opsie wat NIE inpas nie. (1)
PAS DIE VOLGENDE KOLOMME Kies ‘n item van kolom B wat di…
PAS DIE VOLGENDE KOLOMME Kies ‘n item van kolom B wat die beste pas by die definisie in kolom A.
Paragraaf Antwoord die volgende vrae:
Paragraaf Antwoord die volgende vrae:
Watter van die volgende is voorbeelde van Wolkrekenaarku…
Watter van die volgende is voorbeelde van Wolkrekenaarkunde? (1)
Plagiaat is die praktyk van die [answ1] van iemand ander…
Plagiaat is die praktyk van die [answ1] van iemand anders se werk as jou eie al is dit deur kopiereg beskerm. Plagiaat is ‘n [answ2] daad en dit het ernstige gevolge indien jy skuldig bevind word. (2)
Wanneer kuberafknouery plaasvind moet jy reageer en kuberafk…
Wanneer kuberafknouery plaasvind moet jy reageer en kuberafknouery boodskappe aanstuur. (1)