VRAAG 11 Voltooi die volgende patroon deur die ontbrekende getal in te vul: (1) 1320, 1331, 1342, 1353, [ans1]
Category: Uncategorized
AFDELING D – WAAR OF ONWAAR
AFDELING D – WAAR OF ONWAAR
VRAAG 17 Die grootste heelgetal wat met die…
VRAAG 17 Die grootste heelgetal wat met die volgende getalle 1, 3, 5, 6 gemaak kan word, is 5 631. (1)
VRAAG 2 Wat is die plekwaarde van die 8 in 7…
VRAAG 2 Wat is die plekwaarde van die 8 in 7 689? (1)
EKSTRA VRAAG (LÊEROPNAME) Vir enige ekstra p…
EKSTRA VRAAG (LÊEROPNAME) Vir enige ekstra probleme.
VRAAG 6 Die getal 2 835 afgerond tot die naa…
VRAAG 6 Die getal 2 835 afgerond tot die naaste 10 is: (1)
AFDELING C – VUL IN DIE ANTWOORDE
AFDELING C – VUL IN DIE ANTWOORDE
AFDELING A – LÊEROPNAME
AFDELING A – LÊEROPNAME
VRAAG 9 Kyk na die volgende vloeidiagram en…
VRAAG 9 Kyk na die volgende vloeidiagram en vul die uitset waardes in. Vervang die letters a, b, c, d en e met korrekte uitset waardes. (5) Druk op die knoppie om die prentjie te sien. a.[ansa] b.[ansb] c.[ansc] d.[ansd] e.[anse]
VRAAG 5 500 mense het na ‘n sokkerwedstryd g…
VRAAG 5 500 mense het na ‘n sokkerwedstryd gaan kyk. 70 mense is halftyd huistoe. Hoeveel mense het die wedstryd tot aan die einde gekyk? (1)