3.2 Uit watter park het die leeumannetjie ontsnap? (1)
Category: Uncategorized
1.3 Hoeveel kilogram weeg Buddy die pittbull? (1)
1.3 Hoeveel kilogram weeg Buddy die pittbull? (1)
2.1 Wie is die adverteerder in hierdie advertensie? (1)
2.1 Wie is die adverteerder in hierdie advertensie? (1)
1.5.2 Haal een woord uit die paragaaf aan om jou antwoord…
1.5.2 Haal een woord uit die paragaaf aan om jou antwoord in Vraag 1.5.1 te motiveer. (1)
5.11 Identifiseer die agtervoegsel in die onderstaande woo…
5.11 Identifiseer die agtervoegsel in die onderstaande woord: naellope (1)
SKRYF JOU FINALE OPSOMMING HIER:
SKRYF JOU FINALE OPSOMMING HIER:
2.4 Hoeveel kos dit vir staanplekke per nag? (1)
2.4 Hoeveel kos dit vir staanplekke per nag? (1)
OPLAAI-VRAAG VIR INGEVAL.
OPLAAI-VRAAG VIR INGEVAL.
1.10 Waar het Kaleb ‘n paar jaar gelede vir Buddy gekry?…
1.10 Waar het Kaleb ‘n paar jaar gelede vir Buddy gekry? (1)
Brenda sit op een van die 6.1 [stoel – gee meervoud) [ans1]…
Brenda sit op een van die 6.1 [stoel – gee meervoud) [ans1] by die tafel en skryf ‘n storie. Sy is 6.2 (baie ernstig – gee die intensiewe vorm) [ans2] . ‘n Mens sou haar nie as beeldskoon (mooi) kan beskryf nie. Jy sou amper kon sê sy is 6.3 (baie lelik – gee die intensiewe vorm) [ans3] omdat sy so kwaad lyk. Martin sit op sy 6.4 (baie rooi – intensiewe vorm) [ans4] stoel met die afstandbeheer van die 6.5 (TV – skryf volledig uit) [ans5] in sy hand. Dit stuur infrarooi 6.6 (syne / seine – kies die korrekte woord) [ans6] uit om die TV van kanaal te laat verander. Hy soek na ‘n kanaal wat (6.7 interressant / interessant – kies die korrekte spelling) [ans7] is. Hy verkies 6.8 (rysprogramme / reisprogramme – kies die korrekte woord) [ans8] wat gaan oor mense wat verskillende plekke 6.9 (besoek / gesoek – kies die korrekte woord) [ans9] . Vandag ry hulle deur Holland waar baie mense op 6.10 (vietse / fietse – kies die korrekte woord) [ans10] rondry al is dit winter en 6.11 (baie koud – gee die intensiewe vorm) [ans11] . Brenda (6.12 ken / weet – kies die korrekte woord) waarvan Martin hou omdat sy hom haar hele lewe lank ken. Hy is haar 6.13 (broer / suster – kies die korrekte woord) [ans13] . Martin hou daarvan om haar te terg tot sy kwaad word, so daar is nie altyd 6.14 (peace – gee die Afrikaanse woord) [ans14] in die huis nie. Hulle 6.15 (ma / Ma – kies die regte punktuasie) [ans15] raak soms moedeloos met hulle bakleiery. (15)