2.3 Wat beteken die wolke by Dinsdag se voorspelling? (What is the meaning of the picture with clouds at Tuesday?) (1)
Category: Uncategorized
Ekstra antwoord blok (indien nodig)
Ekstra antwoord blok (indien nodig)
GESKIEDENIS EKSAMEN INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel…
GESKIEDENIS EKSAMEN INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit Afdeling A en Afdeling B soos in die KABV voorgeskryf AFDELING A: BRON GEBASEERDE VRAAG VRAAG 1: Kapitalisme in die VSA 1900-1940: Oorsake van die Wall Straat Ineenstorting AFDELING B: DISKURSIEWE OPSTEL EN UITGEBREIDE SKRYFWERK VRAE VRAAG 2.1: Idees oor Ras in die laat 19de en 20ste eeu: Nazi Duitsland VRAAG 2.2: Idees oor Ras in die laat 19de en 20ste eeu: Eugenetika 2. Jy moet die volgende antwoord: AL DIE VRAE IN DIE VRAESTEL 3. Gebruik jou kennis, vaardighede en insig wanneer jy die vrae beantwoord 4. Gebruik jou eie kennis. Verneuk en plagiaat sal die aanvaar word nie, en enige sulke bewyse sal ‘n nul wees. 5. Sterkte!
OPSTEL-VRAAG VIR INGEVAL.
OPSTEL-VRAAG VIR INGEVAL.
AFDELING B: OPSTEL VRAE EN UITGEBREIDE SKRYFWERK VRAE …
AFDELING B: OPSTEL VRAE EN UITGEBREIDE SKRYFWERK VRAE 1 VOLTOOI NAZI DUITSLAND OPSTEL HIER Adolf Hitler het die volgende stelling in sy outobiografie, Mein Kampf, gemaak: “die heilige missie van die Duitse mense is om die mees waardevolle rasse element te versamel en te bewaar, en hulle groot te maak tot ‘n dominante posisie.” Tussen 1933 en 1939 het Hitler begin om bogenoemde stelling in realiteit te omskep. Verduidelik waarom sekere beleide in plek gestel is, en hoe daar teen verskillende groepe mense gediskrimineer is in Nazi Duitsland voor die Tweede Wêreldoorlog as gevolg van hierdie beleide. Verduidelik ook verder hoe hierdie beleide uiteindelik ook dan gelei het na die volksmoord van die Jode asook ander minderheid groepe. [70]
SECTION B: ESSAY QUESTIONS AND EXTENDED WRITING 2….
SECTION B: ESSAY QUESTIONS AND EXTENDED WRITING 2.1 Adolf Hitler made the following statement in Mein Kampf his autobiography “the sacred mission of the German people is to assemble and preserve the most valuable racial element and raise them to the dominant position.” Between 1933 and 1939 Hitler began to put the above mentioned statement to practice. Explain why certain policies were put into place and how different groups of people were discriminated against because of these policies in Nazi Germany prior to World War II. [70]
VRAAG 6: WOORDSTRUKTURE Lees die paragraaf wat op die s…
VRAAG 6: WOORDSTRUKTURE Lees die paragraaf wat op die strokiesprent (wat in ‘n nuwe venster sal oopmaak as jy regsklik op die blou knoppie hieronder) gebaseer is, deur. Doen elke keer wat tussen hakies gevra word.
Ekstra leêr oplaai blok
Ekstra leêr oplaai blok
Verwys na Bron A 1.1.1 Volgens die bron, hoe het s…
Verwys na Bron A 1.1.1 Volgens die bron, hoe het sommige bankiers mense onseker laat voel om hulle gelde in banke te plaas? (1×2) (2) 1.1.2 Roosevelt noem dat “hulle (banke) geld wat aan hulle toe vertrou is gebruik het in spekulasies en onwyse lenings.” Verduidelik hierdie stelling. (2×2) (4) 1.1.3 Bespreek hoe “om die vuur praatjies” soos die verligting proses van die ekonomie gehelp het. (2×2) (4) 1.1.4 In jou eie woorde, verduidelik die boodskap wat Roosevelt aan die publiek wil oordra (1×2) (2) (12) Verwys na Bron B 1.2.1 Bestudeer Bron 2A en 2B. In watter jaar was werkloosheid die hoogste in die VSA? Haal die jaar en die figuur aan (2×1) (2) 1.2.2 Kyk na die grafieke getiteld ‘Besigheid Mislukkings en Bank Mislukkings’ Dink jy besighede en banke het begin verbeter vanaf 1930 en aan? Verduidelik jou antwoord deur gebruik te maak van bewyse uit die bron (2×2) (4) 1.2.3 Vergelyk die inligting gegee in Bron 2A en Bron 2B. Hoe ondersteun die twee bronne se inligting mekaar ? Haal bewyse aan van beide bronne om jou antwoord te ondersteun. (2×2) (4) [10] Verwys na Bron C 1.3.1 Verduidelik waarvoor die afkorting N.R.A. gestaan het? (1×2) (2) 1.3.2 Waarom kritiseer L. Rogers die NRA in sy spotprent? (1×2) (2) 1.3.3 Deur gebruik te maak van jou eie kennis en die bewyse van die bronne, verduidelik waarom die NRA opgestel is (2×2) (4) 1.3.4 As historici moet ons bronne noukeurig ontleed en versigtig kyk na die egtheid van ‘n bron asook of dit van enige waarde kan wees. Dink jy die spotprent in Bron C sou waardevol wees vir ‘n historikus? Gee ‘n rede vir jou antwoord? (2×2) (4) [12] Verwys na Bron D 1.4.1 Watter tipe werke was aan mans verskaf wat opgeskryf het vir die Civilian Conservation Corps? (1×2) (2) 1.4.2 Verduidelik waarom Blackie Gold aangehou het om by die CCC in te skryf? (1×2) (2) [4] Verwys na Bron E 1.5.1 Deur die bron te gebruik, asook jou eie kennis, verduidelik wat die AAA se logika was agter die slagting van die varke en die verwoesting van die katoen op daardie stadium. (2×2) (4) [4] 1.`6 Deur gebruik te maak van die inligting in die bronne en jou eie kennis, skryf ‘n paragraaf van omtrent 10 reëls (ongeveer 100 woorde) waarin jy verduidelik of die Nuwe Bedeling effektief was of nie. (8) TOTAL (50)
HISTORY EXAMINATION INSTRUCTIONS: 1. This paper con…
HISTORY EXAMINATION INSTRUCTIONS: 1. This paper consists of SECTION A and SECTION B based on the prescribed content framework as contained in the CAPS document. SECTION A: SOURCE-BASED QUESTIONS QUESTION 1: Capitalism in the USA 1900 to 1940: The New Deal SECTION B: DISCURSIVE ESSAY AND EXTENDED WRITING QUESTIONS QUESTION 2.1: NAZI Germany and eugenics QUESTION 2.2: Pseudo-Scientific theories, Social Darwinism and Eugenics 2. You must answer: ALL THE QUESTIONS IN THIS EXAM PAPER 3. When answering the questions, you should apply your knowledge, skills and insight. 4. Use your own knowledge. Cheating and plagiarism will not be accepted and evidence of such will result in a mark of zero. 5. Good luck!