3.3 Hieronder is fotos van Mapungubwe en Groot Zimbabwe. B…

3.3 Hieronder is fotos van Mapungubwe en Groot Zimbabwe. Bespreek die ooreenkomste tussen die twee stede. Klik op die blou knoppie om die foto oop te maak     Leidraad: geografies, argeologiese opgrawings, sosiale en hiërargiese strukture, rykdom. (4)

  VRAAG 5 Lees die storie en beantwoord die vrae wat volg….

  VRAAG 5 Lees die storie en beantwoord die vrae wat volg.   5.1 Hierdie is Katherine. Sy is in 1452 gebore en is ‘n talentvolle kunstenaar. Sy hou van Wiskunde en Wetenskap. Sy kom uit ‘n gesin wat nie baie ryk is nie. Beskryf hoe haar lewe gedurende hierdie era sou wees. Klik op die blou knoppie om die prent van Katherine oop te maak   (5)