Noordwes Mpumalanga Vrystaat Noord-Kaap KwaZulu-Natal
Category: Uncategorized
VRAAG 7 7.1 Bestudeer die motorhuurkoerstabel en d…
VRAAG 7 7.1 Bestudeer die motorhuurkoerstabel en die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Groep Voertuig beskrywing Per dag 3+ Dae 100 km GRATIS p/d 20+ Dae 1000km GRATIS per huur 3 DAG naweek 100 km GRATIS p/d Bykomende SUPER dekking p/dag Ekstra p/km P Corsa lite 1.4 (handrat, radio/cd) 2-deur R195 R180 R170 R266 R75 R1.31 A Toyota Tazz 1.3 VW Chico 1.4 of soortgelyke (handrat, radio / cd) 4-deur R205 R190 R180 R280 R75 R1.37 G Mercedes Benz c100 – outomaties (radio/cd,lugversorging, kragstuur) R575 R540 R510 R740 R100 R3.64 W Toyota Quantum 2.7 VVTi (sitplekke 14) (handrat, radio / cd, lugversorging, kragstuur) R930 R875 R825 R1180 R150 R4.41 SP Nissan interster 2.5 dCl (sitplekke 16) (Handrat, radio / cd, lugversorging, kragstuur) R1375 R1320 R1265 R1650 R254 R5.50 *Kontrakfooi: R65 *Lughawebelasting = 9% van daaglikse koers *Ekstra kilometers vir afstand gereis *Toerismeheffing 1% *GPS huur: R75 * Padbystand: R55
AFDELING E: LANG VRAE BINNELANDSE, STREEKS- EN I…
AFDELING E: LANG VRAE BINNELANDSE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME VRAAG 8
2.1.4 ‘n Boereworsrol en Coke kos R44,95 in Suid-Afrika….
2.1.4 ‘n Boereworsrol en Coke kos R44,95 in Suid-Afrika. Gebruik die wisselkoers in die grafiek om die bedrag in JPY te bereken. Toon alle berekeninge. (3)
6.1.2 In die uittreksel verwys hulle na ‘n stelsel wat vei…
6.1.2 In die uittreksel verwys hulle na ‘n stelsel wat veilige reis vir passasiers verseker. Verduidelik hoe hierdie stelsel werk. (1)
5.4 Verduidelik jou begrip van die konsepte: 5…
5.4 Verduidelik jou begrip van die konsepte: 5.4.1 Kulturele uniekheid (2) 5.4.2 Kulturele diversiteit (2)
TOTAAL AFDELING E: [20] GROOT TOTAAL [150]
TOTAAL AFDELING E: [20] GROOT TOTAAL [150]
4.4 Identifiseer die tradisionele kulturele praktyk wat in…
4.4 Identifiseer die tradisionele kulturele praktyk wat in prent B uitgebeeld word. (2) [10]
5.5 Verduidelik hoe Suid-Afrika se unieke en diverse kult…
5.5 Verduidelik hoe Suid-Afrika se unieke en diverse kulturele besienswaardighede tot die inkomende en binnelandse toerisme bydra. (4) [20]
Hieronder die diagram is ‘n lys van aksies wat deur die…
Hieronder die diagram is ‘n lys van aksies wat deur die Nasionale Departement van Toerisme geïdentifiseer is om aan hierdie doelwitte te voldoen. Pas die doelwit by die mees geskikte aksie wat hieronder gelys word. (4X2)