2.1.4 ‘n Boereworsrol en Coke kos R44,95 in Suid-Afrika. Gebruik die wisselkoers in die grafiek om die bedrag in JPY te bereken. Toon alle berekeninge. (3)
Category: Uncategorized
6.1.2 In die uittreksel verwys hulle na ‘n stelsel wat vei…
6.1.2 In die uittreksel verwys hulle na ‘n stelsel wat veilige reis vir passasiers verseker. Verduidelik hoe hierdie stelsel werk. (1)
5.4 Verduidelik jou begrip van die konsepte: 5…
5.4 Verduidelik jou begrip van die konsepte: 5.4.1 Kulturele uniekheid (2) 5.4.2 Kulturele diversiteit (2)
TOTAAL AFDELING E: [20] GROOT TOTAAL [150]
TOTAAL AFDELING E: [20] GROOT TOTAAL [150]
4.4 Identifiseer die tradisionele kulturele praktyk wat in…
4.4 Identifiseer die tradisionele kulturele praktyk wat in prent B uitgebeeld word. (2) [10]
5.5 Verduidelik hoe Suid-Afrika se unieke en diverse kult…
5.5 Verduidelik hoe Suid-Afrika se unieke en diverse kulturele besienswaardighede tot die inkomende en binnelandse toerisme bydra. (4) [20]
Hieronder die diagram is ‘n lys van aksies wat deur die…
Hieronder die diagram is ‘n lys van aksies wat deur die Nasionale Departement van Toerisme geïdentifiseer is om aan hierdie doelwitte te voldoen. Pas die doelwit by die mees geskikte aksie wat hieronder gelys word. (4X2)
1.1 Daar is _____ amptelike tale in Suid-Afrika. (1)
1.1 Daar is _____ amptelike tale in Suid-Afrika. (1)
6.3 Volgens hierdie sitplekuitleg watter tipe vliegtuie is…
6.3 Volgens hierdie sitplekuitleg watter tipe vliegtuie is dit? Motiveer jou antwoord. (2)
5.1 Skryf die vermiste inligting gemerk A om die logo te v…
5.1 Skryf die vermiste inligting gemerk A om die logo te voltooi. (2)