Crosshatching consists of many thin, parallel lines to create the illusion of a light gray tone, parallel lines layered on top of each other create darker gray tones.
Category: Uncategorized
Scale – the size of one part in relation to another within a…
Scale – the size of one part in relation to another within a work of art. Proportion – the size of something in relation to what we assume to be normal.
4.3 Die ruimte is ‘n kerk op Stellenbosch. (1)
4.3 Die ruimte is ‘n kerk op Stellenbosch. (1)
3.2 Daardie oggend was die temperatuur nie buitengewoon la…
3.2 Daardie oggend was die temperatuur nie buitengewoon laag nie, ‘maar in haar are was daar ys.’ Wat word met hierdie woorde geïmpliseer? (1)
3.11 ‘n Mens kan aan die begin van die verhaal (wat eintli…
3.11 ‘n Mens kan aan die begin van die verhaal (wat eintlik die ontknoping is) sien dat Reinette met deernis na haar ma omsien. Verduidelik hoe sy haar ma versorg en bederf wanneer sy tuiskom van Binnelandse sake af. (2)
Vraag 3: Eienaam (Christine Barkhuizen le Roux) Lees di…
Vraag 3: Eienaam (Christine Barkhuizen le Roux) Lees die onderstaande aanhalings uit die kortverhaal en beantwoord dan die vrae. Jou antwoorde verwys na die hele kortverhaal en nie net na die uittreksels nie. “Ek is nie Marié nie,” het sy kortaf gesê en na haar kamer toe geloop. Sy het die hele tyd daar gebly en die musiek so hard gesit dat sy die mense se gepraat en praat nie kon hoor nie. Ook toe haar ma haar vir ete kom roep het, het sy nie uit die kamer gekom nie. Sy het ook nie toegegee aan haar gewete wat aan haar gekarring het omdat haar ma alles alleen vir die gaste moes doen nie. … Sy was moeg daarvoor dat mense haar verkeerd aanspreek. Moeg om die tweede lekkerste koekie in die blik te wees.
3.7.3 Verduidelik hoekom sy haar naam wil verander. Hoeko…
3.7.3 Verduidelik hoekom sy haar naam wil verander. Hoekom, dink jy, wil sy dit doen? (2)
1.8 Verwys na strofe 2: Noem een manier waarop…
1.8 Verwys na strofe 2: Noem een manier waarop die nuwe kind hom die eerste dag gedra wat wys dat hy onseker voel in die nuwe situaie. Begin so: Hy is……. (1)
2.2 Kies die korrekte antwoord: 2.2.1 In hierdie…
2.2 Kies die korrekte antwoord: 2.2.1 In hierdie kortverhaal is daar ‘n (eerstepersoonspreker / derdepersoonspreker) (1)
4.5 Klimaks: Kristen pootjie die protagonis. (1)
4.5 Klimaks: Kristen pootjie die protagonis. (1)