3.10.6 Kies die korrekte antwoord: (Edgar / Chantel / Marli) vertel vir Tim van die skoolmeisie wie se sosiale media inskrywing soos ‘n veldbrand versprei. (1)
Category: Uncategorized
1.11 Pas die woord/woorde in kolom A by die woorde in kolo…
1.11 Pas die woord/woorde in kolom A by die woorde in kolom B: (4)
2.6.2 Motiveer jou antwoord in 2.6.1 deur een woord aan te…
2.6.2 Motiveer jou antwoord in 2.6.1 deur een woord aan te haal. (1)
2.12 Wat, dink jy, is die boodskap van hierdie gedig? (1…
2.12 Wat, dink jy, is die boodskap van hierdie gedig? (1)
Lees die onderstaande uittreksel uit hoofstuk 8 en beant…
Lees die onderstaande uittreksel uit hoofstuk 8 en beantwoord dan die vrae wat daarop volg: Die naweek kon nie gou genoeg gekom het nie. By die huis doen elkeen vandag sy eie ding teen sy eie pas. Tim se ma noem dit ‘n Stadige Saterdag. Sy het so twee van hierdie Saterdae per maand wanneer elkeen in die huis vir homself moet sorg, en sy ‘n bietjie eie bederftyd inruim. Tim is vroeg al wakker en uit die huis op pad perdestalle toe. Dis sý bederftyd, sy dinktyd.
2.9.3 Verduidelik hoekom die woord “Ek” met ‘n hoofletter…
2.9.3 Verduidelik hoekom die woord “Ek” met ‘n hoofletter geskryf word. (1)
2.4 ‘n Strofe met vier versreëls (strofe 3) staan bekend a…
2.4 ‘n Strofe met vier versreëls (strofe 3) staan bekend as ‘n … (1)
3.5 Watter een van die volgende is nie deel van die gebeur…
3.5 Watter een van die volgende is nie deel van die gebeure wat Tim so ontstel het nie. Kies een. (1)
3.11.2 Die feit dat sy hart gebreek is deur sy meisie heri…
3.11.2 Die feit dat sy hart gebreek is deur sy meisie herinner hom aan ‘n ander gebeurtenis toe hy deur sy perd seergemaak is. Wat het toe gebeur? (1)
Lees nou die onderstaande uittreksel uit hoofstuk 2 van…
Lees nou die onderstaande uittreksel uit hoofstuk 2 van die boek en beantwoord dan die vrae wat daarop volg: “Maak julle handboeke oop op bladsy een-en-vyftig,” grom die onnie. “Hei, wat gaan aan?” fluister Edgar toe Tim by die lessenaar inskuif. Edgar en Tim ken mekaar al van laerskool af. Daar het hulle elke pouse saamgespeel, was hulle saam in elke skoolkonsert en saam by elke sportgeleentheid. En natuurlik saam in die moeilikheid wanneer hulle nie saam ‘n plan gemaak het om dit te ontduik nie. Edgar het in ‘n stadium baie kom oorslaap.