VRAAG 3: (BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE) 3.1 Lees die onderstaande gevallestudie en beantwoord die vrae wat volg: KL MOTORVERVAARDIGERS (KLMV) Johan is onlangs in die produksie-afdeling aangestel. Volgens besigheidsbeleid moet Johan ‘n induksieprogram van twee weke deurloop voordat hy geplaas kan word. 3.1 Noem VIER aspekte wat in ‘n induksieprogram ingesluit kan word. (4) 3.2 Verduidelik sifting as deel van die keuringsprosedure. (8) 3.3 Gee billike redes vir die beëindiging van ‘n indiensnemingskontrak. (6) 3.4 Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg: MANDY SKOENFABRIEK (MSF) Mandy Skoenfabriek het grondstowwe by Simba Verskaffers gekoop wat nie betyds afgelewer het nie. Dit het vertragings in die vervaardigingsproses veroorsaak. MSF is bekommerd oor hul produktiwiteitsvlakke. 3.4.1 Identifiseer TWEE besigheidsfunksies wat direk deur die uitdagings in die scenario hierbo beïnvloed word. Gee MSF raad oor die gehalteaanwysers vir ELKE besigheidsfunksie wat geïdentifiseer is. Teken die tabel oor in jou ANTWOORDBLOK om jou vraag te beantwoord. BESIGHEIDSFUNKSIES: GEHALTEAANWYSERS: (2×4) 3.4.2 Verduidelik die verskille tussen gehaltebeheer en gehalteversekering. Gebruik die volgende tabel om jou vraag te beantwoord. GEHALTEBEHEER: GEHALTEVERSEKERING: (8) 3.4.3 Gee besighede raad oor die rol van gehaltesirkels om die gehalte van hul produkte en dienste te verbeter. (6) TOTAAL VRAAG 3 [40] OF
Category: Uncategorized
1.1.3 Comfort Meubels spesialiseer in die verspreiding van…
1.1.3 Comfort Meubels spesialiseer in die verspreiding van kantoormeubels. Hulle is in die … sektor werksaam. (2)
1.1.4 Die proses om ‘n nuwe werknemer se vaardighede en ve…
1.1.4 Die proses om ‘n nuwe werknemer se vaardighede en vermoëns by die vereistes van ‘n pos te pas: (2)
18.
18.
20. of 24 = (1)
20. of 24 = (1)
10. 7003 – 1000 = (1)
10. 7003 – 1000 = (1)
11. 2788 + 3417 = (1)
11. 2788 + 3417 = (1)
TOTAL: 20 MARKS
TOTAL: 20 MARKS
13. 9
13. 9
16. 641
16. 641