1.3.3 Die vergoeding van entrepreneurs. (1)
Category: Uncategorized
SECTION A TOTAL: [10]
SECTION A TOTAL: [10]
Kolom A Kolom B 1.2.1 Armoede A Afhanklikheid…
Kolom A Kolom B 1.2.1 Armoede A Afhanklikheid van die primêre sektor. 1.2.2 Ontwikkelende land B Uitgedruk deur lae lewenstandaarde. 1.2.3 Ekonomiese ontwikkeling C Meet die oppervlakte bo die lyn van gelykheid. 1.2.4 Gini-koëffisiënt D Toename in die lewenstandaard. 1.2.5 Markstelsel E Beloon suksesvolle entrepreneurs. 1.2.6 Tegnologie F Meet die graad van ongelykheid. G Bevat nuwe maniere om goedere te produseer. H Wanneer jy nie ryk is nie. (6)
2.4. Explain, in your own words, why the phrase below would…
2.4. Explain, in your own words, why the phrase below would be considered an oxymoron. “Old news” (1)
VRAAG 3 Instruksies vir vraag: B…
VRAAG 3 Instruksies vir vraag: Bestudeer die onderstaande twee plakkate en beantwoord die vrae wat volg: Klik op die blou knoppie hieronder om die plakkate in ‘n nuwe tab oop te maak.
1.1.5 ‘n Toename in die lewenstandaard van die bevolking i…
1.1.5 ‘n Toename in die lewenstandaard van die bevolking is ‘n direkte gevolg van ekonomiese …. . (2)
Onthou asseblief om jou antwoorde vir Afdeling B en Afdeling…
Onthou asseblief om jou antwoorde vir Afdeling B en Afdeling C te CamScan na ‘n enkele pdf dokument. Jy sal submit moet klik in hierdie quiz en dan sal die SBA006 Oplaai Quiz vanself oopmaak. (Sodra daardie quiz oop is het jy 10 minute om op te laai)
VRAAG 3 MARKTE Inleiding (2) Lyf …
VRAAG 3 MARKTE Inleiding (2) Lyf Verduidelik die verskil tussen volmaakte markte en onvolmaakte markte. (26) Verduidelik ook hoe prysvorming werk in elke mark deur grafieke te gebruik. (10) Slot (2) [40] OF VRAAG 4 EKONOMIESE GROEI Inleiding (2) Lyf Bespreek die internasionale herverdelingsmetodes asook die regstellende herverdelingsmetodes wat gebruik word om inkoste te herverdeel. (26) Bespreek die metodes om die ekonomie te laat groei. (10) Slot (2) [40]
1.1.1 Die geleentheidskoste van ‘n produk is dieselfde as…
1.1.1 Die geleentheidskoste van ‘n produk is dieselfde as sy …. . (2)
1.1.2 As die prys van petrol afneem, sal die vraag na groo…
1.1.2 As die prys van petrol afneem, sal die vraag na groot motors toeneem omdat …. . (2)