Nos habla Raquel… En mi familia, con mis padres, somos seis. Tengo tres hermanos y yo soy la única chica – y la mayor. El menor se llama Daniel y es ocho años menor que yo. Tenemos un perro y a todos nos gusta. Se llama Felipe. Los domingos lo bañamos en el jardín. Felipe duerme en el garaje. Mi padre siempre pasea al perro en el parque porque hay otros perros con quien Felipe puede jugar. También le gusta jugar con el balón de fútbol, pero mis hermanos se enfadan porque a veces Felipe rompe el balón con los dientes. Daniel quiere tener un gato, pero mi madre piensa que no es buena idea con el perro. Lo bueno es que Daniel va muchas veces a visitar a nuestros primos. Ellos tienen dos gatos y ¡Daniel lo pasa bomba! Adapted from Cambridge 0530/02/SP/21
Category: Uncategorized
6.3 ¿Qué hacían los aztecas para honrar a sus dioses? (2…
6.3 ¿Qué hacían los aztecas para honrar a sus dioses? (2)
3.3 Felipe tiene su cama en… (1)
3.3 Felipe tiene su cama en… (1)
4.3 ¿Qué actividad hay todos los días en el instituto de P…
4.3 ¿Qué actividad hay todos los días en el instituto de Patricia? (1)
SBA 004 a OPLAAI SPASIE
SBA 004 a OPLAAI SPASIE
SBA 004 a UPLOAD SPACE
SBA 004 a UPLOAD SPACE
INSTRUKSIES 1. ‘n Spesiale ANTWOORDBOEK word versk…
INSTRUKSIES 1. ‘n Spesiale ANTWOORDBOEK word verskaf waarin jy die toepaslike vrae moet beantwoord. 2. MAAK SEKER JY LAAI DIE KORREKTE ANTWOORDBLAD!!!! VERKEERDE DOKUMENTE=0 MAAK SEKER JOU DOKUMENTE EN LÊERS WORD IN DIE KORREKTE FORMAAT GESTOOR: ACCN GR11A T02 SBA004a JOU VAN JOU NAAM JOU DOKUMENT MOET IN ‘N PDF FORMAAT WEES.
AANSUIWERINGS EN ADDISIONELE INLIGTING: 1….
AANSUIWERINGS EN ADDISIONELE INLIGTING: 1. Kredietverkope aan D. Maslaba vir R17 000 is nie geboekstaaf nie. Koste van verkope beloop R10 000. 2. Voorraad voorhande volgens die fisiese voorraadopname op 28 Februarie 2019: ● Handelsvoorraad, R70 900 ● Verpakkingsmateriaal, R2 700 3. Waardevermindering op vaste bates beloop R48 700 vir die jaar. 4. ‘n Debiteur, N. Mokoena, is insolvent verklaar. Sy skuld van R4 500 moet as oninbaar afgeskryf word. 5. Die voorsiening vir oninbare skulde moet tot R2 600 aangesuiwer word. 6. Die water- en elektrisiteitrekening vir Februarie 2019 is ontvang, R1 600. Geen inskrywing is in die boeke gemaak nie. 7. Versekering sluit ‘n bedrag van R3 600 in vir die tydperk 1 November 2018 tot 31 Oktober 2019. 8. Die Bankstaat ontvang van Afrika Bank op 28 Februarie 2019 toon die volgende: ● Bankkoste van R745 en rente op lopende rekening R225. ● Onbetaalde tjek van ‘n debiteur (ter vereffening van sy rekening van R950) R910. 9. Rente op die vaste deposito is slegs vir 9 maande ontvang. Die vaste deposito was onveranderd gedurende die finansiële jaar. Rente word nie gekapitaliseer nie. 10. Huur is ontvang tot Maart 2019. Neem kennis dat die huur met 10% op 1 September 2018 verhoog het. 11. Die leningstaat ontvang vanaf Afrika Bank: Saldo op 1 Maart 2018 R 280 000 Rente gekapitaliseer ? Terugbetalings insluitende rente 95 000 Saldo op 28 Februarie 2019 220 000 Rente word gekapitaliseer. 12. Advertensies bestaan uit ‘n jaarlikse ooreenkoms met die koerant vir die hele finansiële jaar. Advertensies is slegs vir 11 maande betaal. Neem kennis dat die premie vanaf 1 November 2018 met R450 per maand verlaag is.
NOMINALE REKENINGE AFDELING Debiet Krediet …
NOMINALE REKENINGE AFDELING Debiet Krediet Verkope 2 040 000 Koste van Verkope 1 200 000 Debiteureafslag 36 700 Huurinkomste 205 500 Salarisse en Lone 266 000 Pensioenfonds- en WVF-bydraes 34 400 Oninbare skulde 21 250 Water en elektrisiteit 53 900 Korting toegestaan 4 565 Telefoon 29 700 Advertensies 31 100 Versekering 48 600 Verpakkingsmateriaal 22 500 Bankkoste 11 845 Rente op lening ? Rente op vaste deposito 27 000
VRAAG 2: NOTAS TOT DIE BALANSSTAAT EN UITTREKSEL UIT DIE BAL…
VRAAG 2: NOTAS TOT DIE BALANSSTAAT EN UITTREKSEL UIT DIE BALANSSTAAT (61 punte; 48 minute) 2.1 PJ HANDELAARS Die onderstaande inligting is ’n uittreksel uit die boeke van PJ Handelaars, met vennote H. Pollard en E. Jantjies. Die finansiële jaar eindig op 28 Februarie 2019. GEVRA: 2.1.1 Berei die volgende notas tot die Balansstaat voor vir die finansiële jaar geëindig 28 Februarie 2019: ● Kapitaal (8) ● Privaatrekeninge (12) ● Handels- en ander betaalbares Nota: Toon alle betaalbare bedrae onder die nota, behalwe oortrokke bank en die huidige deel van die lening. (11) 2.1.2 Voltooi die Ekwiteit en Laste-afdeling van die Balansstaat op 28 Februarie 2019. (14) INLIGTING: A. Saldo’s vanuit die Grootboek op 28 Februarie 2019. R Kapitaal: H. Pollard (1/2/2019) 600 000 Kapitaal: E. Jantjies (28/2/2019) 300 000 Privaatrekening: H. Pollard (1/3/2018) 22 500 Kt Privaatrekening: E. Jantjies (1/3/2018) 57 600 Dt Onttrekkings: H. Pollard 72 000 Onttrekkings: E. Jantjies 96 000 Lening: FR Finkom 450 000 Krediteurekontrole 62 750 SAID: LBS 13 500 Bank 16 600 Kt Opgelope uitgawes / Uitgawes betaalbaar 12 700 Vooruitontvange inkomste 4 600 Opgelope inkomste / Inkomstes ontvangbaar 17 000 Vooruitbetaalde uitgawes 16 300