3.1 Waar sal jy sê vind hierdie gesprek plaas? (1)
Category: Uncategorized
1.7 Greg is die middelste seun en volgens die boekresensie…
1.7 Greg is die middelste seun en volgens die boekresensie kry hy baie swaar in hierdie posisie. Stem jy saam dat die middelkind altyd swaar kry? Gee ‘n rede vir jou antwoord. (2)
5.1 Gee die basiswoorde vir die volgende samestelling. (…
5.1 Gee die basiswoorde vir die volgende samestelling. (1) Dagboekie
1.9 Vergelyk Greg en Rodrick se persoonlikhede met mekaar….
1.9 Vergelyk Greg en Rodrick se persoonlikhede met mekaar. Wie is meer verantwoordelik tussen die twee seuns? Gee ‘n rede vir jou antwoord. (2)
AFDELING B: [4]
AFDELING B: [4]
3.2 Kies die korrekte antwoord. Wat is die letterlike bete…
3.2 Kies die korrekte antwoord. Wat is die letterlike betekenis van hierdie prent? (1)
2.1 Waarom is Greg bekommerd dat hy en Rowley nog nie vred…
2.1 Waarom is Greg bekommerd dat hy en Rowley nog nie vrede gemaak het nie? (1)
7.1 Lees die sinne en identifiseer die idioom. Gee dan ook…
7.1 Lees die sinne en identifiseer die idioom. Gee dan ook die betekenis van die idioom. (2) Alhoewel Greg en Rodrick soms soos kat en hond leef, geniet die twee boeties ook onskuldige stoudighede saam en vang allerande kaskenades aan. 7.1.1 Idioom: [a] 7.1.2 Betekenis: [b]
2.2 Verduidelik waarom Greg wil hê hulle moet opmaak voor…
2.2 Verduidelik waarom Greg wil hê hulle moet opmaak voor die skool weer begin. (1)
1.4 Kies ‘n woord wat dieselfde betekenis as “kaskenades”…
1.4 Kies ‘n woord wat dieselfde betekenis as “kaskenades” het. (1)