VRAAG 2 2.1 Drie gelaaide deeltjies Q1, Q2 en Q3 met ladings van +2 x 10-5 C, -2 x 10-4 C en +2 x 10-4 C onderskeidelik, word geposisioneer soos in die diagram hieronder getoon. 2.1.1 Stel Coulomb se wet in woorde (2) 2.1.2 Bereken die aantal oormaat elektrone op lading Q2. (3) 2.1.3 Bereken die netto elektrostatiese krag wat op lading Q1 uitgeoefen word deur die ladings Q2 en Q3. (6) 2.2 Twee gelaaide deeltjies Q1 met ‘n lading van +3 μC en Q2 met ‘n lading van -5 μC word 30 cm van mekaar geplaas soos in die diagram hieronder getoon. Punt P is 10 cm Oos van lading Q2. 2.2.1 Definieer die term elektriese veld in woorde. (2) 2.2.2 Bereken die grootte en rigting van die netto elektriese veld by punt P. (6) 2.2.3 ‘n Elektron word by punt P geplaas. Bereken die grootte van die netto elektrostatiese krag wat op die elektron uitgeoefen word. (3) [22]
Category: Uncategorized
1.4 A voltmeter is connected to a solenoid. Which one of t…
1.4 A voltmeter is connected to a solenoid. Which one of the following changes will NOT increase the reading on the voltmeter when a current is induced in the solenoid? (2)
VRAAG 3 3.1 In die diagram hieronder word ‘n staafmagn…
VRAAG 3 3.1 In die diagram hieronder word ‘n staafmagneet in ‘n spoel gedruk. Die geïnduseer stroom in die spoel is in die rigting soos aangetoon. 3.1.1 Skryf die polariteit (noordpool of suidpool) van die kant/bek van die spoel wat na die staafmagneet wys neer, terwyl die staafmagneet die spoel nader. (2) 3.1.2 Watter kant van die staafmagneet nader die spoel? Skryf slegs NOORDPOOL of SUIDPOOL neer. (1) 3.1.3 Skryf neer wat op die galvanometer waargeneem sal word as die staafmagneet in die spoel stilstaan. Gee ‘n rede vir jou antwoord. (2) 3.2 Michael Faraday, ‘n selfopgeleide Engelse fisikus en chemikus, het ontdek dat wanneer die magnetiese veld deur ‘n lus verander, ‘n stroom in die lus geïnduseer word. Hierdie ontdekking het gelei tot die ontwikkeling van die elektrisiteitsvoorsieningsbedryf. ‘n Sirkelvormige spoel met ‘n oppervlakte van 0,1 m2 bevat 80 draaie en word loodreg geplaas in ‘n eenvormige magnetiese veld van 0,2 T. Die spoel beweeg uit die veld in ‘n tyd van 10-2 s. 3.2.1 Stel Faraday se wet van elektromagnetiese induksie in woorde. (2) 3.2.2 Bereken die verandering in magnetiese vloed in die spoel. (3) 3.2.3 Bereken die geïnduseerde emk in die spoel. (4) Die spoel word nou uit die veld beweeg binne ‘n tyd van 5 x 10-3 s. 3.2.4 Hoe sal die geïnduseerde emk beïnvloed word? Skryf VERHOOG, VERLAAG of BLY DIESELFDE neer. (1) 3.2.5 Verduidelik die antwoord op VRAAG 3.2.4. Gebruik ‘n wiskundige verhouding om jou antwoord te verduidelik. (3) [18]
1.5 Watter EEN van die onderstaande sketse stel die KORREK…
1.5 Watter EEN van die onderstaande sketse stel die KORREKTE magnetiese veldpatroon om ‘n reguit stroomdraende geleier voor? (2)
1.4 ‘n Voltmeter word aan ‘n solenoïde gekoppel. Watter ee…
1.4 ‘n Voltmeter word aan ‘n solenoïde gekoppel. Watter een van die volgende veranderings sal NIE die lesing op die voltmeter verhoog as ‘n stroom in die solenoïde veroorsaak word nie? (2)
NB!!! BAIE BELANGRIKE TOETS INLIGTING Indien jy jou vraest…
NB!!! BAIE BELANGRIKE TOETS INLIGTING Indien jy jou vraestel klaar beantwoord het of die tyd versteke is, klik asseblief op die “Submit Quiz”-knoppie hieronder. Beweeg asseblief daarna na die PHSC GR11A SBA 007 KONTROLE TOETS 2 KWARTAAL 3 2021 (PDF OPLAAI) QUIZ, deur op die “NEXT” knoppie te klik. Laai asseblief jou ENKELE PDF dokument in hierdie “Quiz”op. Jy sal 10 minute daarvoor gegun word. Onthou asseblief om jou PDF dokument korrek te benoem: NAAM_VAN_GR11A_PHSC_SBA007
Which one of the following statements regarding hemoglobin b…
Which one of the following statements regarding hemoglobin breakdown is TRUE?
List Koch’s four postulates.
List Koch’s four postulates.
The head of a virus is composed of:
The head of a virus is composed of:
The manual used to classify bacterial species is called the…
The manual used to classify bacterial species is called the ____ manual