9.5 Lande met ‘n hoë Menslike Ontwikkelingsindeks (MOI) sluit in: (1)
Category: Uncategorized
4.3 Gee die hoogte van hierdie heuwel met behulp van hierd…
4.3 Gee die hoogte van hierdie heuwel met behulp van hierdie hoogte-aanwyser wat in 4.1. geidentifiseer is. (1)
7.4 Mosambiek het ontwikkelings aanwysers wat tipies is vi…
7.4 Mosambiek het ontwikkelings aanwysers wat tipies is vir ‘n ontwikkelende land. (1)
4.5 Bereken wat 9 cm op die kaart in werklikheid voorstel….
4.5 Bereken wat 9 cm op die kaart in werklikheid voorstel. (Gee jou antwoord in km) Toon al jou berekeninge. (5)
2.5 Die prent in bron E is ‘n voorbeeld van watter tipe he…
2.5 Die prent in bron E is ‘n voorbeeld van watter tipe helling? Regskliek op die knoppie om Bron E in ‘n nuwe tab oop te maak. (1)
VRAAG 8 8.1 Voltooi die onderstaande paragraaf deur di…
VRAAG 8 8.1 Voltooi die onderstaande paragraaf deur die regte woorde te kies. [ans1] lande verdien die meeste van hul inkomste uit [ans2] soos mynbou, boerdery, visvang en bosbou. [ans3] lande verdien die meeste van hul inkomste uit [ans4] soos vervaardiging van goedere, of [ans5] soos die verskaffing van dienste soos die ontwerp van rekenaarprogramme. (5)
VRAAG 10 10.1 Daar is baie faktore wat die ontwikkelin…
VRAAG 10 10.1 Daar is baie faktore wat die ontwikkeling positief of negatief kan beïnvloed. Kies twee geografiese redes. Noem die twee geselekteerde redes en verduidelik in jou eie woorde hoe hierdie geografiese faktore ontwikkeling kan beïnvloed. (4)
VRAAG 3 Verwys na die topografiese kaart uittreksel…
VRAAG 3 Verwys na die topografiese kaart uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg: Regskliek op die knoppie om Bron F in ‘n nuwe tab oop te maak. 3.1 Die kolhoogte by Kleinplaatheuwel in sirkel A is [ans1] meter (1) 3.2 Die helling by C is ‘n [ans2] helling. (1) 3.3 Die Kleinplaatheuwel vorm ‘n [ans3]. (1) 3.4 Die rivier wat in sirkel B voorkom, vloei in ‘n [ans4] patroon (1) 3.5 Die waterval wat in sirkel D voorkom, vloei oor ‘n [ans5] gradiënt. (1)
INSTRUKSIES: 1. Lees die vrae en bronne aandagtig…
INSTRUKSIES: 1. Lees die vrae en bronne aandagtig deur. 2. Beantwoord AL die vrae 3. Die antwoorde wat jy op die vraestel verskaf, moet jou eie, oorspronklike werk wees. 4. Sterkte!
11.3 Pas die woorde in kolom A by die korrekte definisie i…
11.3 Pas die woorde in kolom A by die korrekte definisie in kolom B. (3)