7.3 Verduidelik 2 maniere waarop mense water besoedel. (2)
Category: Uncategorized
JY IS AMPTELIK HALFPAD! Jy het tot dusver bewys dat jy ‘n…
JY IS AMPTELIK HALFPAD! Jy het tot dusver bewys dat jy ‘n kragtige en toegewyde leier is. Terwyl ons die baie slegte man (Van Pelt) se skuiling nader, moet ons saamwerk om ons kennis van materie te bewys. Sluip stadig nader deur van die moerasse gebruik te maak. Lees die instruksies en vrae wat volg, om uit te vind wat van jou vereis word. Kliek op die onderstaande knoppie om ‘n foto van jou spanlede in die moerasse oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:
6.2 Verander die volgende stellings sodat hulle korrek is….
6.2 Verander die volgende stellings sodat hulle korrek is. Jy mag nie die sin verander deur SLEGS een woord soos “doen” of “moenie” by te voeg nie. Skryf die hele sin oor, sodat die stelling waar is. A- Vloeistowwe het ‘n vaste vorm. B- Vaste stowwe beweeg vinnig en vrylik. C- Gas deeltjies het ‘n lae energie. (3)
7.2 Klassifiseer die materiale uit die mengsels van vraag…
7.2 Klassifiseer die materiale uit die mengsels van vraag 7.1. Skryf die materiaal onder sy korrekte kategorie. Oplosbare stof Oplosmiddel [ans1] [ans3] [ans2] [ans4] (4)
Baie goeie werk, jy begin goed! Elkeen van jou spanlede is 3…
Baie goeie werk, jy begin goed! Elkeen van jou spanlede is 3 lewens toegeken. ‘n Spelskerm verskyn en dit vertoon jou sterk- en swakpunte. Om te verseker dat julle suksesvol is, sal julle as ‘n span moet saamwerk en mekaar moet ondersteun. Ondersteun jou vriende se swakhede, deur die korrekte antwoorde hieronder in te vul. Kliek op die onderstaande knoppie om ‘n foto van die sterk- en swakpunt van jou spanlede oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:
VRAAG 3: PAS KOLOM A BY KOLOM B (5) Pas die term in Kol…
VRAAG 3: PAS KOLOM A BY KOLOM B (5) Pas die term in Kolom A met die korrekte beskrywing in Kolom C. Tik jou antwoord (NET DIE LETTER) in die antwoord blok wat in Kolom B verskaf word. Let wel: Geen beskrywings wat as antwoorde gegee word sal gemerk word nie. 3.1 Kolom A Kolom B Kolom C 1. Insekvreters [Ans1] A- ‘n Siekte wat veroorsaak word deur ‘n gebrek aan vitamien D 2. Ragitis [Ans2] B- ‘n Gemeenskap van spesies met interaksie in hul omgewing 3. Ekostelsel [Ans3] C- ‘n Ingeligde raaiskoot of voorspelling vir ‘n spesifieke vraag 4. Hipotese [Ans4] D- Stoor energie en verskaf isolasie 5.Vette en Olies [Ans5] E- Eet slegs insekte F- Die korrekte uitkoms van ‘n eksperiment G- Insekte wat net plantprodukte eet
Hierdie is ‘n “file upload” vraag vir addisionele probleme.
Hierdie is ‘n “file upload” vraag vir addisionele probleme.
Pregunta 2: Escribe palabras en español con la traducción in…
Pregunta 2: Escribe palabras en español con la traducción inglesa para identificar a tres objetos en cada foto. Question 2: Write words in Spanish with the English translation to identify three objects in each photo. Right click the button to open in a new tab: Ejemplo: un ordenador = computer, una silla = chair, una mesa = table
10.2 As water uit ‘n dam deur jou filter gegooi word (vraa…
10.2 As water uit ‘n dam deur jou filter gegooi word (vraag 10.1), sal die gefiltreerde water drinkbaar wees? Regverdig jou antwoord. (2)
5.5 ¿Qué dos cosas tradicionales hizo Juanita? (2)
5.5 ¿Qué dos cosas tradicionales hizo Juanita? (2)