3.3 Leestekens (punctuation): Herskryf (rewrite) die sinne oor met die regte leestekens. 3.3.1 eina die man het my in die gesig geskop (1) 3.3.2 wanneer kan ek en john weer gaan sokker speel (1)
Category: Uncategorized
3.14 Antonieme (antonyms): Kies die regte antoniem vir die…
3.14 Antonieme (antonyms): Kies die regte antoniem vir die volgende woord: veilig [ans] (1)
VRAAG 1: Lees die teks en beantwoord die vrae. TEKS…
VRAAG 1: Lees die teks en beantwoord die vrae. TEKS A Die geskiedenis van sokker Click on the button below to open TEXT A in a new tab: 1 Sjina en Japan Honderde jare gelede (ago) het soldate (soldiers) in Sjina ‘n spel genaamd “Tsu’Chu” gespeel wat soortgelyk aan (similar to) sokker was. Spelers het ‘n bal wat vol vere was geskop na ‘n net wat tussen twee bamboespale (bamboo poles) vasgemaak was. Japan het later sy eie weergawe (version) van sokker gehad wat “Kenmari”genoem was. Spelers het in ‘n kring (circle) gestaan en die bal na mekaar geskop sonder dat dit die grond geraak het. 2 Griekeland en Rome Die Grieke se weergawe van sokker was “Episkyros”genoem. Elke span kon tot 27 spelers (players) gehad het! Spelers kon die bal skop en dra (carry). Dit was dieselfde as rugby gewees. Sokker in Rome was geken as “Harpastum”. Net soos die Grieke, kon elke span ook met 27 spelers aan elke kant speel. Mense het daarvan gehou om dit te speel en om daarna te kyk. Groot skares (crowds) het die wedstryde (matches) bygewoon in enorme strukture wat soos stadions gelyk het. 3 Engeland Mense van die dorp het bymekaar gekom (came together) om ‘n bal deur die strate te skop. Al klink dit na pret (fun), was dit baie wreed (violent). Mense het mekaar gestoot en gestamp (shoved and pushed) en baie het seergekry (got hurt). Daar was geen reëls (no rules) nie en dit was gevaarlik (dangerous) om te speel. Hulle het dit “Shrovetide football” genoem waar groot en klein dorpe teen mekaar gespeel het. So spel kon die hele dag aanhou. Die spel was na ‘n ruk onwettig verklaar (declared illegal) en daar moes reëls bykom. Sokker het vinnig in ‘n wêreldwye obsessie verander met die eerste Wêreldbeker (World cup) wat in 1930 plaasgevind het. Vandag is dit een van die gewildste (most popular) sportsoorte wat ons ken. Bron: Aangepas uit die Reënboogreeks Graad 6 Aantal woorde: 260 (Engels uitgesluit)
5.4 Hoeveel kos die inskrywingsfooi vir die gholfdag? (1…
5.4 Hoeveel kos die inskrywingsfooi vir die gholfdag? (1)
3.5 Stamwoorde (rootwords): Skryf net (only) die stamwoor…
3.5 Stamwoorde (rootwords): Skryf net (only) die stamwoorde van die volgende woorde neer: 3.5.1 gestaan [ans1] (1) 3.5.2 onwettig [ans2] (1)
1.7 Verduidelik kortliks (shortly explain) hoekom dit nood…
1.7 Verduidelik kortliks (shortly explain) hoekom dit noodsaaklik (necessary) was dat sokker in Engeland moes verander. (1)
4.3 Watter sportsoorte hou ewe veel (equal) meisies en seu…
4.3 Watter sportsoorte hou ewe veel (equal) meisies en seuns van? (1)
1.2 Watter tipe (type) teks is hierdie? Kies die regte ant…
1.2 Watter tipe (type) teks is hierdie? Kies die regte antwoord. (1)
5.5 Noem twee aktiwiteite wat iemand kan geniet by die geb…
5.5 Noem twee aktiwiteite wat iemand kan geniet by die gebeurtenis? Spel reg uit die advertensie. (1)
This is an extra essay question if needed. Please ignore if…
This is an extra essay question if needed. Please ignore if you will not be using it.