1.7 Waarom het Delia vermoed dat hulle verdwaal het? (1)
Category: Uncategorized
AFDELING A: BEGRIPSLEES VRAAG 1: LEES DIE ONDERSTAANDE LEESS…
AFDELING A: BEGRIPSLEES VRAAG 1: LEES DIE ONDERSTAANDE LEESSTUK EN BEANTWOORD DIE VRAE.
INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afde…
INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings. Afdeling A: Begrip (Comprehension)Afdeling B: Visuele Teks (Visual Text)Afdeling C: Taal (Language) 2. Lees die vrae noukeurig deur en let op na puntetoekenning per vraag (Read through the questions carefully and take note of mark allocations.) 3. Goeie taalgebruik word aanbeveel.(Good use of language is being recommended.) 4. Beantwoord al die vrae.(Answer all the questions.) 5. Voordat jy jou toets “submit” maak seker jy het al die vrae beantwoord.(Before you submit your question paper, make sure all the questions have been answered.) 6. Die antwoorde moet jou eie wees. Geen ekstra hulpbronne mag gebruik word nie. Plagiaat en oneerlikheid sal lei tot 0. (The answers must be your own. No additional resources may be used. Plagiarism will lead to a zero mark.) 7. Indien jy voortgaan om hierdie vraestel te beantwoord erken en aanvaar jy die voorwaardes.(By answering this question paper, you acknowledge and accept the terms and conditions.) 8. Sterkte! (Good luck!)
1.10 Waarom dink Delia dis ʼn goeie idee om die verkeerskon…
1.10 Waarom dink Delia dis ʼn goeie idee om die verkeerskonstabel (traffic officer) te vra vir hulp? (2)
Teks A: Deel 1 Lees die storie: “Ons verdwaal” en beantwoord…
Teks A: Deel 1 Lees die storie: “Ons verdwaal” en beantwoord die vrae. Klik op die knoppie om Teks A: Deel 1 oop te maak. (Click on the button to open Text A: Part 1)
2.3 Wat beteken die wolke by Dinsdag se voorspelling? (…
2.3 Wat beteken die wolke by Dinsdag se voorspelling? (What is the meaning of the picture with clouds at Tuesday?) (1)
Ekstra antwoord blok (indien nodig)
Ekstra antwoord blok (indien nodig)
GESKIEDENIS EKSAMEN INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel…
GESKIEDENIS EKSAMEN INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit Afdeling A en Afdeling B soos in die KABV voorgeskryf AFDELING A: BRON GEBASEERDE VRAAG VRAAG 1: Kapitalisme in die VSA 1900-1940: Oorsake van die Wall Straat Ineenstorting AFDELING B: DISKURSIEWE OPSTEL EN UITGEBREIDE SKRYFWERK VRAE VRAAG 2.1: Idees oor Ras in die laat 19de en 20ste eeu: Nazi Duitsland VRAAG 2.2: Idees oor Ras in die laat 19de en 20ste eeu: Eugenetika 2. Jy moet die volgende antwoord: AL DIE VRAE IN DIE VRAESTEL 3. Gebruik jou kennis, vaardighede en insig wanneer jy die vrae beantwoord 4. Gebruik jou eie kennis. Verneuk en plagiaat sal die aanvaar word nie, en enige sulke bewyse sal ‘n nul wees. 5. Sterkte!
OPSTEL-VRAAG VIR INGEVAL.
OPSTEL-VRAAG VIR INGEVAL.
AFDELING B: OPSTEL VRAE EN UITGEBREIDE SKRYFWERK VRAE …
AFDELING B: OPSTEL VRAE EN UITGEBREIDE SKRYFWERK VRAE 1 VOLTOOI NAZI DUITSLAND OPSTEL HIER Adolf Hitler het die volgende stelling in sy outobiografie, Mein Kampf, gemaak: “die heilige missie van die Duitse mense is om die mees waardevolle rasse element te versamel en te bewaar, en hulle groot te maak tot ‘n dominante posisie.” Tussen 1933 en 1939 het Hitler begin om bogenoemde stelling in realiteit te omskep. Verduidelik waarom sekere beleide in plek gestel is, en hoe daar teen verskillende groepe mense gediskrimineer is in Nazi Duitsland voor die Tweede Wêreldoorlog as gevolg van hierdie beleide. Verduidelik ook verder hoe hierdie beleide uiteindelik ook dan gelei het na die volksmoord van die Jode asook ander minderheid groepe. [70]