3.2.3 Kies die grafiek met die korrekte onafhanklike veranderlike.. A. Grafiek A B. Grafiek B C. Grafiek C D. Grafiek D (2)
Category: Uncategorized
Vraag 10: Verlede tyd Skryf die volgende sinne oor in di…
Vraag 10: Verlede tyd Skryf die volgende sinne oor in die verlede tyd. [2]
2.2.4 Die stof wat gevorm word by nommer 5, kan in ‘n ande…
2.2.4 Die stof wat gevorm word by nommer 5, kan in ‘n ander proses gebruik word. Voorspel wat hierdie proses genoem word en waar dit plaasvind. (2)
1.2 Aan wie behoort Oscar? (1)
1.2 Aan wie behoort Oscar? (1)
1.10 Antwoord waar of onwaar: …
1.10 Antwoord waar of onwaar: Hulle reis van 74 000 kilometer was presies so lank soos twee keer reg rondom die aarde. (1)
3.2.1 Watter van die grafieke se opskrif pas die beste by…
3.2.1 Watter van die grafieke se opskrif pas die beste by die roofdiere-prooi verhouding? A. Grafiek A B. Grafiek B C. Grafiek C D. Grafiek D (2)
Vraag 3: Meervoude Voltooi die tabel deur die meervoude…
Vraag 3: Meervoude Voltooi die tabel deur die meervoude van die volgende woorde te gee. (4x 0.5)[2]
2.3 Wat kom na Maart in die advertensie? …
2.3 Wat kom na Maart in die advertensie? (1)
INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE…
INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE Afdelings. Afdeling A Begrip Afdeling B Visuele Teks Afdeling C Taal 2. Lees die vrae noukeurig deur en let op na puntetoekenning per vraag. 3. Goeie taalgebruik word aanbeveel. 4. Beantwoord al die vrae. 5. Voordat jy jou toets “submit” lees eers jou vraestel deur, maak seker jy het al die vrae beantwoord. 6. Die antwoorde moet jou eie wees. Geen ekstra hulpbronne mag gebruik word nie. Plagiaat en oneerlikheid sal lei tot 0. 7. Indien jy voortgaan om hierdie vraestel te beantwoord erken en aanvaar jy die voorwaardes. 8. Sterkte!
1.9 Vul die ontbrekende woorde (uit die leesstuk) in die v…
1.9 Vul die ontbrekende woorde (uit die leesstuk) in die volgende sinne in: In [antw1] het hy na die Colosseum gaan kyk en na die [antw2] in Frankryk. Hy het na [antw3] in Kenia gekyk en in Costa Rica het hy op ʼn [antw4] gery. (4 x 0.5)