AFDELING B VRAAG 2   2.1 Lees die onderstaande teks…

AFDELING B VRAAG 2   2.1 Lees die onderstaande teks en beantwoord die vrae wat volg:      Met verloop van tyd het tegnologie verbeter. Baie meer kan ontdek word of in meer diepte bestudeer word. In 1610 het Galileo sy teleskoop na die hemelruim gedraai. In 1990 is die Hubble-ruimte teleskoop die ruimte ingestuur. Vandag is daar al meer as 350 000 foto’s geneem van voorwerpe in die hemelruim. Hierdie voorwerpe kan nou in diepte bestudeer word.     

Lees die volgende instruksies noukeurig voordat jy die vrae…

Lees die volgende instruksies noukeurig voordat jy die vrae beantwoord:  1.       Die antwoorde wat jy verskaf, moet jou eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring van enige bron word toegelaat nie. Geen punte sal toegeken word vir werk wat gekopieer word nie.  2.       Lees al die vrae noukeurig.  3.       Beantwoord AL die vrae in die vasvra – moenie enige vrae onbeantwoord laat nie en moenie jou antwoorde op papier skryf nie.  4.       Gebruik die puntetoekenning as ‘n gids tot hoeveel inligting in jou antwoorde benodig word.  5.       Slegs hand getekende diagramme, vloeikaarte of tabelle op ‘n aparte stuk papier wanneer gevra word om dit te doen.  6.       Alle tekeninge moet in potlood gedoen word en in blou of swart ink gemerk word.  7.       Die diagramme in hierdie vraestel word nie noodwendig op skaal getrek nie.  8.       Jy kan ‘n sakrekenaar gebruik indien nodig.