13.1 Onderskei tussen tydsvorme deur die volgende sin eers na die verlede tyd en dan na die toekomende tyd. (2) Rowley en Greg stry oor ‘n TV-speletjie. 13.1.1 Rowley en Greg [a] oor ‘n TV-speletjie [b]stry. 13.1.2 Rowley en Greg [c] oor ‘n TV-speletjie stry.
Category: Uncategorized
3.4 Wat dink jy sal die dokter vir die vuurhoutjie sê? (…
3.4 Wat dink jy sal die dokter vir die vuurhoutjie sê? (1)
AFDELING A: [26]
AFDELING A: [26]
4.1 Identifiseer die dele van die enkelvoudige sin. (5)…
4.1 Identifiseer die dele van die enkelvoudige sin. (5) Rodrick, die oudste boetie, speel rof met Greg. 4.1.1 Onderwerp [a] 4.1.2 Gesegde [b] 4.1.3 Voorwerp [c] 4.1.4 Byvoeglike bepaling [d] 4.1.5 Bywoordelike bepaling [e]
AFDELING C: TOTAAL: [20] [50]
AFDELING C: TOTAAL: [20] [50]
1.13 Na aanleiding van die boek resensie, beskryf die boek…
1.13 Na aanleiding van die boek resensie, beskryf die boek in een woord. (1)
2.4 Skryf ‘n kort paragraaf (3-4 sinne) oor wat jy dink in…
2.4 Skryf ‘n kort paragraaf (3-4 sinne) oor wat jy dink in die res van die boek gaan gebeur. (2)
10.1 Gebruik jou eie voorbeelde om die volgende sinsoorte…
10.1 Gebruik jou eie voorbeelde om die volgende sinsoorte uit te beeld. (2) 10.1.1 Bevelsin 10.1.2 Stelsin
3.1 Waar sal jy sê vind hierdie gesprek plaas? (1)
3.1 Waar sal jy sê vind hierdie gesprek plaas? (1)
1.7 Greg is die middelste seun en volgens die boekresensie…
1.7 Greg is die middelste seun en volgens die boekresensie kry hy baie swaar in hierdie posisie. Stem jy saam dat die middelkind altyd swaar kry? Gee ‘n rede vir jou antwoord. (2)