2.8 Is die volgende stelling ‘n feit of ‘n opinie? Motiveer jou antwoord. Alle tieners sal dadelik die energiedrankie gaan koop. (1)
Category: Uncategorized
2.11 Voltooi die paragraaf deur die vermiste woorde in te…
2.11 Voltooi die paragraaf deur die vermiste woorde in te vul: Blou-Hasie Sensasie is die nuutste [Ans1]. Dit is die kleur van die [Ans2] en die see. Drink dit saam met jou maats en dans sonder ophou, want dit gee jou baie [Ans3]! (3)
1.10 Kies die korrekte antwoord: Die advertensie-tegniek…
1.10 Kies die korrekte antwoord: Die advertensie-tegniek wat jou uitnooi om deel van die groep te wees, word … genoem. (paragraaf 5) (1)
4.7 Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord tus…
4.7 Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord tussen hakies:
4.12 Meneer sê: “ Neelsie is altyd laat.” Skryf die sin…
4.12 Meneer sê: “ Neelsie is altyd laat.” Skryf die sin in die indirekte rede. Begin só: Meneer sê dat … (1)
4.13 Neelsie sê dat hy jammer is. Skryf die sin in die d…
4.13 Neelsie sê dat hy jammer is. Skryf die sin in die direkte rede: Begin só: Neelsie sê: “Ek … (1)
2.7 Is daar enige alkohol in hierdie produk? Haal aan om…
2.7 Is daar enige alkohol in hierdie produk? Haal aan om jou antwoord te bewys. (1)
4.14 Lees deur die volgende paragraaf en verbeter die spe…
4.14 Lees deur die volgende paragraaf en verbeter die spelling en hooflettergebruik: dit het alles begin met sy liefde vir rekenaars en ander mense. Die agtienjarige Bennie van Eeden kry nie sakgeld nie, maar hy is dodgelukkig om die rekenaars weg te gee. ‘n opregte student van Johannesburg. (3)
4.6 Skryf die volgende sin in die verlede tyd: Neelsie do…
4.6 Skryf die volgende sin in die verlede tyd: Neelsie doen nie sy werk in die klas nie. (1)
4.3 Gee die afkorting vir die woord in hakies: (Meneer)…
4.3 Gee die afkorting vir die woord in hakies: (Meneer) leer die kinders meer van rekenaars. (1)