8.1 Gebruik die letters hieronder om die mees belangrikste fisiese eienskappe te noem. A: [ans1] B: [ans2] C: [ans3] D: [ans4] (4)
Category: Uncategorized
AFDELING B VRAAG 6
AFDELING B VRAAG 6
2.2 Wie is die adverteerder? (1)
2.2 Wie is die adverteerder? (1)
UPLOAD QUESTION IN CASE OF EMERGENCY.
UPLOAD QUESTION IN CASE OF EMERGENCY.
6.4 ‘n Lae gebied tussen heuwels of berge. (1)
6.4 ‘n Lae gebied tussen heuwels of berge. (1)
2.1 Gebruik jou kompaskennis en benoem die letters A, B en…
2.1 Gebruik jou kompaskennis en benoem die letters A, B en C in die onderstaande skets (3) Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe “tab” oopmaak. Moet nie hierdie vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die “tabs” indien nodig. A [ans1] B [ans2] C [ans3]
VRAAG 8 Die onderstaande skets wys hoe Suid-Afrika van d…
VRAAG 8 Die onderstaande skets wys hoe Suid-Afrika van die kant af lyk. Kyk mooi daarna en beantwoord dan die vrae wat volg. Gebruik die volgende woorde om jou te lei: kusvlakte, plato, platorand en see. Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe “tab” oopmaak. Moet nie hierdie vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die “tabs” indien nodig.
1.17 Is die volgende stelling ‘n MENING OF ‘n FEIT? Motive…
1.17 Is die volgende stelling ‘n MENING OF ‘n FEIT? Motiveer jou antwoord deeglik. 91% van tieners doen dit gereeld, volgens ʼn opname van die Amerikaanse Pew Research Centre. (3)
3.3 Wat dink jy bedoel Pa Smit met die volgende woorde in…
3.3 Wat dink jy bedoel Pa Smit met die volgende woorde in raampie 3? Vandag se kinders kan net iets op Google soek! (1)
4.8 Gebruik die HOMOFOON van die onderstreepte woord in ʼn…
4.8 Gebruik die HOMOFOON van die onderstreepte woord in ʼn sin sodat die betekenis duidelik is. Dit was sagte dwelms wat tot die jong kind se dood gelei het. (1)