2.2 Bespreek enige twee dinge wat ons kan doen om die planeet weer te laat glimlag. (2)
Category: Uncategorized
3.10 Skryf die sin oor in die direkte rede. Maak seker dat j…
3.10 Skryf die sin oor in die direkte rede. Maak seker dat jy al die leestekens korrek gebruik om al die punte te bekom. (1) 3.10.1 Anton het gesê dat hy en sy pa die vorige aand uit was.
1.7 Hoe oud was hy toe hy uiteindelik weer in sy geboortes…
1.7 Hoe oud was hy toe hy uiteindelik weer in sy geboortestad aangekom het? (1)
1.8 Kies die korrekte antwoord: In watter stad en land is…
1.8 Kies die korrekte antwoord: In watter stad en land is Marco Polo gebore? (2)
3.1 Voltooi die onderstaande tabel deur die korrekte meerv…
3.1 Voltooi die onderstaande tabel deur die korrekte meervoud en verkleining van die gegewe woord in die spasies in te vul (6) Woord Meervoud Verkleining pad 1.1 [ans1] 1.2 [ans2] werkboek 1.3 [ans3] 1.4 [ans4] prioriteit 1.5 [ans5] 1.6 [ans6]
1.10 Is die volgende stellings WAAR of ONWAAR? Haal ‘n si…
1.10 Is die volgende stellings WAAR of ONWAAR? Haal ‘n sin uit die teks aan om jou antwoord te motiveer. Nommer jou antwoorde duidelik. 1.10.1 Marco Polo se reisjoernale word nie meer vandag deur baie mense gelees nie. (2) 1.10.2 In die Ooste is hulle openhartig ontvang. (2)
1.13 Hoe lank het die Polo’s na die Ooste toe gereis en vi…
1.13 Hoe lank het die Polo’s na die Ooste toe gereis en vir hoe lank het hulle toe in die Ooste gebly? (2)
1.4 Waarom, dink jy, het hulle die reis oor land met kamel…
1.4 Waarom, dink jy, het hulle die reis oor land met kamele afgelê? (2)
3.3 Skryf die volgende sinne oor in die ontkennende vorm:…
3.3 Skryf die volgende sinne oor in die ontkennende vorm: (4) 3.3.1 Kan jy `n bal ver gooi? 3.3.2 Ken jy iemand wat `n bal ver kan gooi?
3.11 Skryf die volgende sin oor in die indirekte rede. (…
3.11 Skryf die volgende sin oor in die indirekte rede. (1) Susan sê: “Ek het julle gesien.”