VRAAG 5 Siya se oom, Mnr Ndlovo, wil nie sy ma se raad neem om ander gewasse en ‘n paar diere by sy plaas te voeg nie. Hy dink nie dit is ‘n goeie idee om sy monokultuurplaas na ‘n gemengde plaas of ‘n volhoubare plaas te verander nie. (3) Wat kan Siya en sy ouma sê om Mnr Ndolvo se besluit te laat verander? Sê waarom dit ‘n beter idee is om ‘n volhoubare plaas te hê deur 3 voordele van volhoubare boerdery te noem. (Onthou volhoubare boerdery beteken om te boer vir die toekoms).
Category: Uncategorized
BENODIG JY HULP? Hierdie vraag is net as jy iets mee…
BENODIG JY HULP? Hierdie vraag is net as jy iets meer moet sê of as jy hulp nodig het. (0)
VRAAG 3 ‘n Pluimveeboer, boer met voëls. As jy ‘n hok vo…
VRAAG 3 ‘n Pluimveeboer, boer met voëls. As jy ‘n hok vol klein voëls gehad het, maak dit jou ‘n pluimveeboer? Gee ‘n rede vir jou antwoord. (2)
VRAAG 7 Verduidelik die proses van hoe suiker gemaak wor…
VRAAG 7 Verduidelik die proses van hoe suiker gemaak word. Gebruik die prentjies hieronder om jou te help. (3) Om die prent te sien, klik asseblief op die blou knoppie hieronder. Die prent sal in ‘n nuwe skakel oopmaak. Moenie hierdie toets toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die skakels.
INSTRUKSIES 1. Lees noukeurig deur elke vraag voor…
INSTRUKSIES 1. Lees noukeurig deur elke vraag voordat jy antwoord. Antwoord in vol sinne indien moontlik. 2. Goeie taalgebruik word aanbeveel. 3. Beantwoord al die vrae. 4. Alle antwoorde in hierdie toets moet jou eie, oorspronklike werk wees. Geen kopieering van enige bron word toegelaat nie. 5. Gaan alle antwoorde na voordat jy die toets “submit”. 6. Hierdie vraestel bestaan uit tien vrae. Alle vrae moet in die regte teks blok wat vir elke vraag geallokeer is, beantwoord word. 7. Alles van die beste!
Using microbes to detoxify a site contaminated with heavy me…
Using microbes to detoxify a site contaminated with heavy metals is an example of
Cells, like bacteria and archaea, that do not have a nucleus…
Cells, like bacteria and archaea, that do not have a nucleus in their cells have traditionally been called
Most biochemical macromolecules are polymers, which are chai…
Most biochemical macromolecules are polymers, which are chains of
The goal of the streak plate technique is to
The goal of the streak plate technique is to
According to the Plagiarism and Collusion link in the Conten…
According to the Plagiarism and Collusion link in the Content/Specific Course Information module, a student engages in collusion when he posts answers to questions on an assignment in a group messaging app for others to copy and submit as their own work.