Groot totaal: [50]
Category: Uncategorized
Afdeling A totaal: [20]
Afdeling A totaal: [20]
VRAAG VIER : 12 PUNTE
VRAAG VIER : 12 PUNTE
VRAAG 5 Voordat Petrus op die reis na Nelspruit gaan, mo…
VRAAG 5 Voordat Petrus op die reis na Nelspruit gaan, moet hy vir mediese toetse gaan. Gaan die volgende Liggaams Massa Indeks (LMI) tabel na: REGS-KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE BLADSY IN ‘N NUWE OORTJIE OOP TE MAAK 5.1.1 Bereken sy LMI as hy 93 kg weeg en ‘n lengte van 185 cm het. (4) 5.1.2 Wat is sy LMI-kategorie? (1) 5.2 Petrus het 2 glase wyn die dag voor die mediese toets gehad. Die glas wat hy gebruik het is 250 ml en die wyn het ‘n A/V van 15%. 5.2.1 Waarvoor staan A/V? (2) 5.2.2 Wat is die volume etanol in die 2 glase wyn wat Petrus gehad het? (4) 5.3 Die BAK limiet van ‘n professionele bestuurder is 0.02g/100ml. 5.3.1 Verduidelik waarvoor BAK staan en waarvoor dit gebruik word? (3) 5.3.2 Wat sal gebeur as Petrus se resultate bo die limiet is? (2)
VRAAG 2 Dit sal Peter se eerste keer wees wat hy na die…
VRAAG 2 Dit sal Peter se eerste keer wees wat hy na die Mpumalanga-provinsie ry. Peter het hierdie kaart gevind terwyl hy navorsing gedoen het oor Mpumalanga. Help Peter om die kaart te verstaan. REGS-KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE BLADSY IN ‘N NUWE OORTJIE OOP TE MAAK 2.1.1 Aan die onderste linkerhoek van die kaart word die nommers 1 : 2 500 000 gegee. Wat is die nommers en waarna verwys dit? (3) 2.1.2 Watter ander tipe skaal is ook op die kaart gegee? (1) 2.2 Watter lande word op die kaart gewys? (3) 2.3 In watter roosterblok kan jy die volgende vind: 2.3.1 Vryheid (1) 2.3.2 Nongoma (1) 2.4 In watter rigting reis jy as jy van Madadeni na Piet Retief gaan? (2) 2.5 Gee padaanwysings vir ‘n persoon wat van Madadeni na Piet Retief reis. (4) 2.6 Die kaartmeting tussen Madadeni en Piet Retief is 6 cm, gebruik die getalskaal om die werklike afstand in kilometer te toon. (3)
VRAAG TWEE: 18 PUNTE
VRAAG TWEE: 18 PUNTE
5. Dink jy die bron wat in die vorige vraag gebruik is, is…
5. Dink jy die bron wat in die vorige vraag gebruik is, is ‘n betroubare bron? Waarom sê jy so? (3)
4. Verbeel jou jy wil bietjie meer uitvind oor die geskied…
4. Verbeel jou jy wil bietjie meer uitvind oor die geskiedenis van die plaaslike gebied waarin jy woon. Jy maak van die volgende as bron gebruik. Bestudeer dit en beantwoord die vrae wat daarop volg. (2) Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe tab oopmaak. Moenie hieride vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die tabs indien nodig. 1. Wat presies sien jy in die prent? [Ans1] 2. Watter tipe bron is dit? [Ans2]
16. Waar / Onwaar (1) Die naam Nelson is vir Nel…
16. Waar / Onwaar (1) Die naam Nelson is vir Nelson Mandela met geboorte gegee.
19. Kies die korrekte antwoorde. (5) Dink na oor…
19. Kies die korrekte antwoorde. (5) Dink na oor die eienskappe wat goeie leiers besit. Watter van die volgende eienskappe, sal jy sê, het Nelson Mandela uitgebeeld. Kies vyf. Vergewe ander Skaam Braaf Soek vrede Netheid Regverdig Hou moed