Alle transaksies wat volg, sal nie die Krediteurekontrole grootboekrekening beïnvloed nie. •Die voorraad ter waarde van R1 350 is aan Micra Groothandelaars teruggestuur. Dit is nie in die Krediteuregrootboek in hul rekening aangeteken nie, maar alle ander inskrywings is korrek aangeteken. •Kredietaankope van voorraad by The Plastic Warehouse is nooit aangeteken nie. Die aandeel het ‘n verkoopprys van R18 460 gehad en ‘n handelskorting van 10% is ontvang. •’n Kredietnota ontvang van The Plastic Warehouse vir R600 is in die Krediteurekontrole rekening aangeteken, maar verkeerdelik in hul rekening as R800. •Fitz Bakery het hul skuld by The Plastic Warehouse met R20 000 verminder. Sally het ‘n korting van 2% beding voordat sy die balans betaal het. Hierdie transaksie is nooit in die krediteuregrootboek van The Plastic Warehouse opgeteken nie. • Voorraad is teruggestuur aan Micra Groothandelaars ter waarde van R1 350. Dit is nie in hulle rekening in die krediteuregrootboek aangeteken nie, maar alle ander inskrywings is korrek aangeteken. Kredietaankope van voorraad by The Plastic Warehouse is nooit aangeteken nie. Die voorraad het ‘n verkoopprys van R18 460 gehad en ‘n handelskorting van 10% is ontvang. • ‘n Kredietnota ontvang van The Plastic Warehouse vir R600 is in die Krediteurekontrole opgeteken, maar verkeerdelik in hul rekening aangeteken as R800. Fitz Bakery het hul skuld by The Plastic Warehouse met R20 000 verminder. Sally het ‘n korting van 2% beding voordat sy die balans betaal het. Hierdie transaksie is nooit in die krediteuregrootboek van The Plastic Warehouse opgeteken nie. GEVRA: 2.1 Toon aan hoe die krediteurekontrole rekening aangepas moet sodat die saldo dieselfde is as die totaal van die krediteurelys (beskrywings van die aanpassings is nie nodig nie). 7 2.2 Voltooi die krediteurelys vir die maand geeïndig Januarie 2021. 9 2.3 Noem twee interne kontroles wat Sally kan instel om te verseker dat brondokumente nie verlore raak of misplaas word nie, wat onakkurate finansiële rekords tot gevolg het. 2 2.4 Lewer kommentaar oor hoe goed Fitz Bakery hul skuld bestuur, beide debiteure en krediteure. Haal spesifieke syfers aan om jou kommentaar te staaf. 4 2.5 Fitz Bakery stuur elke maand hul debiteure se state en bel telefonies na die snoepies as daar nie elke maand ‘n betaling ontvang word nie. Sy pas die kredietvoorwaardes, soos aangedui in die inligtingsboekie, akkuraat toe. Stel nog een ding voor wat Fitz Bakery kan doen om te verseker dat debiteure meer gereeld betaal. 1 2.6 Sally Fitzhenry is van mening dat sy nie haar bankrekening hoef te rekonsilieer met die maandelikse bankstaat van CBM Bank ontvang word nie. 2.6.1 Verduidelik aan haar waarom dit vir haar noodsaaklik is om bankversoening te doen. 1 2.6.2 Gee een voorbeeld van inligting wat slegs op die bankstaat gevind kan word, waarvan die besigheid nie sou weet nie, tensy hulle ‘n bankversoening doen. 1 [25]
Category: Uncategorized
VRAAG 2: KREDITEUREREKONSILIASIE Sally Fitzhe…
VRAAG 2: KREDITEUREREKONSILIASIE Sally Fitzhenry het ‘n klein bakkery genaamd Fitz Bakery in Edenvale, Johannesburg, wat ook ‘n koffiewinkel is. Sy verskaf gebak aan verskillende snoepwinkels in die omgewing wat `n kredietooreenkoms met haar aangegaan het. Al haar grondstowwe word op krediet by Micra Groothandelaars, Pete’s Baking Supplies en The Plastic Warehouse gekoop. Sally bank by CBM Bank. Die volgende inligting is op 31 Januarie 2021 uit die finansiële rekords van Fitz Bakery geneem: 31 Jan 2021 KREDIETTERME Debiteure kontrole 86 521 30 dae, minus 5% afslag Krediteure kontrole 178 624 60 dae, minus 3% afslag DEBITEURE OUDERDOMS ANALISE (31 Jan) Krediteure lys: Huidig R11 648 Micra Wholesalers 31 895 30 dae R26 452 Pete’s Baking Supplies 33 150 60 dae R31 430 The Plastic Warehouse 74 481 90+ dae R16 991 Sally se boekhouer het bedank en haar kennisgewingstydperk in Desember gewerk. Sally het dit dus op haar geneem om die boekhouding en verslagdoening van die finansiële inligting vir Januarie 2021 te bestuur, ondanks haar beperkte kennis van Rekeningkunde. As gevolg hiervan het Sally sommige brondokumente misplaas en verloor, ander inskrywings is weggelaat of verkeerd in haar joernale en grootboeke ingevoer, wat veroorsaak het dat die krediteurekontrolerekening en die krediteurelys nie gebalanseer is nie. Die volgende totale verskyn in die joernale op 31 Januarie 2021: Totale van die krediteure kontrole kolom in die KJ R 42 360 Totale van die krediteure kontrole kolom in die KAJ R 8 110 Totale van die krediteure kontrole kolom in die KBJ R 18 762 Totale van die debiteure kontrole kolom in die DJ R 21 640
QUESTION 2 CREDITORS RECONCILIATION Sall…
QUESTION 2 CREDITORS RECONCILIATION Sally Fitzhenry runs a small bakery called Fitz Bakery in Edenvale, Johannesburg, which doubles up as a coffee shop. She provides baked goods to various school tuck shops in the area, which have entered into credit agreements with her. All her raw materials are purchased on credit from Micra Wholesalers, Pete’s Baking Supplies and The Plastic Warehouse. Sally banks with CBM Bank. The following information was taken from the financial records of Fitz Bakery as at 31 January 2021: 31 January 2021 CREDIT TERMS Debtors Control 86 521 30 days, less 5% discount Creditors Control 178 624 60 days, less 3% discount DEBTORS AGE ANALYSIS (31 Jan) Creditors List: Current R11 648 Micra Wholesalers 31 895 30 days R26 452 Pete’s Baking Supplies 33 150 60 days R31 430 The Plastic Warehouse 74 481 90+ days R16 991 Sally’s bookkeeper had resigned and worked her notice period in December. Sally therefore took it upon herself to manage the recording and reporting of the financial information for January 2021, despite her limited knowledge of Accounting. As a result, Sally misplaced and lost some source documents, other entries were omitted or entered incorrectly in her journals and ledgers, which have caused the Creditors Control account and Creditors List to not balance. The following totals were taken from the journals on 31 January 20: Total of the Creditors Control column in the CJ R 42 360 Total of the Creditors Control column in the CAJ R 8 110 Total of the creditors Control column in the CPJ R 18 762 Total of the Debtors Control column in the DJ R 21 640
QUESTION 1: BALANCE SHEET You are provided w…
QUESTION 1: BALANCE SHEET You are provided with information pertaining to Lunabugz, a partnership between Amy and Mari. The current financial year ends 31 December 2020. Information: R Accumulated depreciation on vehicles (1 Jan 2020) 675 000 Bank overdraft 35 000 Cash float 20 000 Creditors Control 365 000 Debtors Control 325 000 Deposit paid to municipality for water and electricity 35 000 Fixed Deposit: ABSA 1 856 000 Inventories ? Land and buildings 6 300 000 Loan: Capitec Bank ? Petty Cash 4 000 Vehicles 750 000
INSTRUCTIONS 1. Answer ALL the questions and make…
INSTRUCTIONS 1. Answer ALL the questions and make sure you follow the instructions. 2. A special ANSWER BOOK is provided in which you must answer the relevant questions. 3. Show ALL calculations to earn part marks. 4. MAKE SURE YOU LOAD THE CORRECT ANSWER SHEET !!!! WRONG DOCUMENTS = 0 MAKE SURE YOU SAVE YOUR FILES CORRECTLY: ACCN 11E T02 SBA004 SURNAME NAME YOUR DOCUMENT MUST BE IN PDF FORMAT 5. If you choose to complete your test by hand, make sure it is neat and legible. Illegible handwriting = 0. 6. NB! REMEMBER TO SUBMIT THE PAPER (QUIZ) TO GET ACCESS TO THE UPLOAD (QUIZ). ACCN 11E SBA004 AB (2).docx ACCN 11E SBA004 AB (2).pdf
2.1 Quel logement est parfait si on a une famille et un chie…
2.1 Quel logement est parfait si on a une famille et un chien ? [2]
2.5 Tu voudrais passer une semaine de vacances à la mer ave…
2.5 Tu voudrais passer une semaine de vacances à la mer avec 3 copains. Tu cherches un logement équipé et confortable. Tu peux payer entre 300 et 500 euros par personne. Quel logement est-ce que tu choisis ? [2]
2 Lis ce document et réponds aux questions. (Plusieurs rép…
2 Lis ce document et réponds aux questions. (Plusieurs réponses possibles) [10] Saint-Tropez, 7 min de la mer Maison calme, 5 pièces 2 chambres 1 grande cuisine avec table four, cuisinière, réfrigérateur. 1 salon avec canapé-lit, TV 2 salles de bain + machine à laver 4 – 6 pers. 150 m², petit jardin 1450 €/semaine Nice, 5 min à pied de la gare Studio meublé, centre-ville 1 lit Petite cuisine avec frigo Four Télévision Douche 2 personnes, 35 m² 600 €/semaine Cannes, 3 km de la mer Appartement, 3 pièces, 4e étage 1 chambre 1 séjour avec canapé-lit, TV Petite cuisine équipée (cuisinière, réfrigérateur) Salle de bains + douche 2 – 4 personnes, 65 m² 950 €/semaine
2.3 Quel logement est le plus bruyant ? [2]
2.3 Quel logement est le plus bruyant ? [2]
INSTRUKSIES 1. Beantwoord AL die vrae en maak…
INSTRUKSIES 1. Beantwoord AL die vrae en maak seker jy volg die instruksies. 2. ‘n Spesiale ANTWOORDBOEK word verskaf waarin jy die toepaslike vrae moet beantwoord. 3. Toon ALLE bewerkings om deelpunte te verdien. 4. MAAK SEKER JY LAAI DIE KORREKTE ANTWOORDBLAD!!!! VERKEERDE DOKUMENTE=0 MAAK SEKER JOU DOKUMENTE EN LÊERS WORD IN DIE KORREKTE FORMAAT GESTOOR: ACCN 11A T02 SBA004 VAN NAAM JOU DOKUMENT MOET IN PDF FORMAAT WEES 5. Indien jy besluit om die toets met die hand te voltooi, maak seker jy skryf netjies en leesbaar. Onleesbare handskrif = 0 6. NB! ONTHOU OM DIE VRAESTEL (QUIZ) TE SUBMIT OM TOEGANG TE KRY TOT DIE OPLAAI (QUIZ). ACCN 11A SBA004 AB (2).pdf ACCN 11A SBA004 AB (2).docx