VRAAG 3: BATEVERKOPE, INTERNE KONTROLE EN PROBLEEMOPLOSSING [64 Punte] Die onderstaande gedeeltelik voltooide grootboekrekeninge van Brightstar Handelaars word aan jou verskaf. GEVRA: 3.1 Beantwoord die volgende vrae: 3.1.1 Bereken of benoem die ontbrekende inligting gemerk A – D. (6) 3.1.2 In watter afdeling van die grootboek verskyn ‘opgehoopte waardevermindering op voertuie’? (2) 3.1.3 Waardevermindering op die voertuie word teen die kosprys-metode bereken. Bereken die persentasie waarteen waardevermindering per jaar afgeskryf is. (4) 3.1.4 Bepaal die datum waarop die voertuig wat verkoop is, oorspronklik aangekoop is. (4) 3.1.5 Verwys na die Bateverkope-rekening. Hoe is die bate verkoop? (2) 3.1.6 Bereken die waardevermindering op 28 Februarie 2021, die einde van die finansiële jaar, op die onverkoopte voertuie (gebruik die persentasie soos bereken by 3.1.3). (5) 3.1.7 Bereken die bedrag van waardevermindering wat in die inkomstestaat sal verskyn op 28 Februarie 2021. (4) 3.1.8 Bereken die wins wat op die verkoopte voertuig gemaak is. (3) 3.2 Daar word ingebreek by die onderneming op die nag van 28 Februarie 2021 en die nuwe voertuig word gesteel. Die onderneming is verseker. 3.2.1 Bereken die boekwaarde van die nuwe voertuig op 28 Februarie 2021. Aanvaar dat die opgehoopte waardevermindering op die nuwe voertuig R3 600 beloop) (3) 3.2.2 Watter twee maatreëls kan die onderneming instel om sy interne kontrole te verbeter. (4) 3.3 Voltooi die onderstaande transaksies in die tabel voorsien in die antwoordblad. 3.3.1 Koop R30 000 se handelsvoorraad op krediet aan. (4) 3.3.2 Stuur R1 300 se handelsvoorraad terug aan die verskaffer. (4) 3.3.3 Verkoop ou toerusting, kosprys R15 000, op 28 Februarie 2021. Die opgehoopte waardevermindering op die toerusting op die dag van verkope beloop R9 000. Die onderneming verkoop die toerusting vir R5 900 kontant. Die onderneming maak ‘n verlies van R100. (10)
Category: Uncategorized
4. Ecoute Myriam qui parle de ce qu’elle mange et de sa sa…
4. Ecoute Myriam qui parle de ce qu’elle mange et de sa santé. Lis les questions et réponds en français. Il y a une pause après chaque question pour pouvoir taper la réponse. (5) Exemple: Comment s’appelle-t-elle? Elle s’appelle Myriam.
3.1 Elle est allée à un concert avec ses deux sœurs. (1)
3.1 Elle est allée à un concert avec ses deux sœurs. (1)
4.2 Quels sports fait Myriam? Nomme un sport qu’elle prati…
4.2 Quels sports fait Myriam? Nomme un sport qu’elle pratique. (1)
VRAAG 2: KONSEPTE EN KREDITEUREVERSOENING [23 punte] VRA…
VRAAG 2: KONSEPTE EN KREDITEUREVERSOENING [23 punte] VRAAG 2.1 BEGRIPPE [4 punte] Begrippe rakende krediteure word in KOLOM A verskaf en beskrywings in KOLOM B. Kies die korrekte beskrywing uit die gegewe opsies wat by die begrip in kolom A pas.
4.3 Quelle sorte de cuisine Myriam adore? (1)
4.3 Quelle sorte de cuisine Myriam adore? (1)
2.3 Le copain de Sarah a… (1)
2.3 Le copain de Sarah a… (1)
4.1 Combien de fois par semaine Myriam fait du sport? (1…
4.1 Combien de fois par semaine Myriam fait du sport? (1)
3.5 Le festival de musique était génial. (1)
3.5 Le festival de musique était génial. (1)
VRAAG 1: BANKVERSOENING, INTERNE KONTROLE EN BEGRIPPE [63 p…
VRAAG 1: BANKVERSOENING, INTERNE KONTROLE EN BEGRIPPE [63 punte] VRAAG 1.1 BEGRIPPE [5 punte] Voltooi elkeen van die volgende sinne. 1.1.1 ʼn Tjek wat ouer as ses maande is, sal nie deur die bank aanvaar word nie omdat dit ʼn … is. (1) 1.1.2 Toestemming verleen aan ʼn derde party om maandeliks outomatiese betalings uit die lopende rekening van ʼn besigheid te ontvang, staan bekend as ‘n… (1) 1.1.3 ʼn Bedrag wat ʼn bank maandeliks van die rekeninghouer se rekening aftrek, wat gebruik word om die bankrekening te bestuur is … (1) 1.1.4 ʼn Inskrywing wat as ʼn ‘onbetaalde’ tjek op die bankstaat aangedui word, sal beskou word as ‘n … (1) 1.1.5 ʼn Fasiliteit waarby ʼn besigheid meer geld uit sy lopende rekening mag gebruik as die hoeveelheid geld wat die besigheid in sy lopende rekening beskikbaar het is ‘n … (1)