1.8 Verwys na strofe 2: Noem een manier waarop die nuwe kind hom die eerste dag gedra wat wys dat hy onseker voel in die nuwe situaie. Begin so: Hy is……. (1)
Category: Uncategorized
2.2 Kies die korrekte antwoord: 2.2.1 In hierdie…
2.2 Kies die korrekte antwoord: 2.2.1 In hierdie kortverhaal is daar ‘n (eerstepersoonspreker / derdepersoonspreker) (1)
4.5 Klimaks: Kristen pootjie die protagonis. (1)
4.5 Klimaks: Kristen pootjie die protagonis. (1)
AFDELING B: PROSA Vraag 2: Kortverhaal: Hemelva…
AFDELING B: PROSA Vraag 2: Kortverhaal: Hemelvaart (Carina Diedericks) Lees die onderstaande aanhalings uit die kortverhaal en beantwoord dan die vrae. Jou antwoorde verwys na die hele kortverhaal en nie net na die uittreksels nie. Dit is weer een van daardie dae op Stellenbosch. Dit reën so ‘n mens sou sweer die gode tjank soos sepiesterre. Anna Retief stap vinnig deur die reën en probeer sover moontlik die enorme modderplasse vermy. Flippit. Sy wens juffrou Bekker wil net chillax.
4.1 Die protagonis is Corli. (1)
4.1 Die protagonis is Corli. (1)
3.8 Sy sit tussen ‘n ou man wat soos haar oupa na rook rui…
3.8 Sy sit tussen ‘n ou man wat soos haar oupa na rook ruik en ‘n jong meisie met ‘n baba. 3.8.1 Wat was hierdie meisie se houding teenoor haar baba? (1)
1.12 Die nuwe kind is baie goed in kuns. Hierdie stelling…
1.12 Die nuwe kind is baie goed in kuns. Hierdie stelling is waar. 1.12.1 Kies die korrekte antwoord: “Ribbekas” verwys na waar die nuwe kind se hart sit. Dink jy dus dat hy (baie lief is vir / niks hou van ) teken (nie). (1)
2.8 Noem twee lesse wat jy uit hierdie kortverhaal leer?…
2.8 Noem twee lesse wat jy uit hierdie kortverhaal leer? (2)
2.5.2 Die handskoene wat sy soek is (blou/ grys / rooi)…
2.5.2 Die handskoene wat sy soek is (blou/ grys / rooi) (1)
Lees nou eers die onderstaande aanhaling uit die kortverhaal…
Lees nou eers die onderstaande aanhaling uit die kortverhaal Eienaam en beantwoord dan die vrae wat daarop volg: Daar was ‘n lang ry mense by Binnelandse Sake, maar sy het nie omgegee nie. Sy het baie tyd gehad. En sy het haar ekonomieboek saamgeneem om te leer vir die toets wat hulle die volgende week moes skryf.