Lees nou eers die onderstaande aanhaling uit die kortverhaal…

Lees nou eers die onderstaande aanhaling uit die kortverhaal Eienaam en beantwoord dan die vrae wat daarop volg:   Daar was ‘n lang ry mense by Binnelandse Sake, maar sy het nie omgegee nie.  Sy het baie tyd gehad.  En sy het haar ekonomieboek saamgeneem om te leer vir die toets wat hulle die volgende week moes skryf.