Jy neem waar op die spelskerm dat jy geen swakhede in hierdie wedstryd het nie. Dit beteken dat jy tenvolle toegerus is vir hierdie stryd. Jou spanlede is nie so bevoorreg nie en sal konsekwente leiding benodig. Watter tipe leier sal jy kies om te wees? Kom ons vind uit. Beantwoord die volgende vrae om die middelpunt van jou missie te bereik. Kliek op die onderstaande knoppie om ‘n foto van jou spanlede oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:
Category: Uncategorized
Jy het die juweel uit die wortel van ‘n vleiland plant gekry…
Jy het die juweel uit die wortel van ‘n vleiland plant gekry. Nou moet ons terug jaag na die Amerikaanse luiperd (“Jaguar”) op die heuwel en die juweel gaan terug sit waar dit hoort. Jy moet Van Pelt en sy bende vryspring voordat Jumanji verdwyn. Maak gou!! Kliek op die onderstaande knoppie om ‘n foto van die luiperd op die heuwel oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:
7.5 Identifiseer 1 voorkomende maatreël wat ons vir hierdi…
7.5 Identifiseer 1 voorkomende maatreël wat ons vir hierdie probleem kan implementeer. As jy dit korrek identifiseer, sal die seekoei jou nie steur nie. (1)
VRAAG 5: TEKSBOKSIE (5) Definieer die volgende terme deu…
VRAAG 5: TEKSBOKSIE (5) Definieer die volgende terme deur jou antwoorde in die gegewe teksboksie te tik wat verskaf word. Onthou om jou antwoorde volgens die vrae te nommer. 5.1 Asemhaling (1) 5.2 Onoplosbare stowwe (1) 5.3 Atoom/atome (1) 5.4 Molekule (1) 5.5 Oplosmiddel (1)
1.2 Mi asignatura preferida es el dibujo. (1)
1.2 Mi asignatura preferida es el dibujo. (1)
VRAAG 8: TEKSBOKSIE (7) Lees die instruksies noukeurig…
VRAAG 8: TEKSBOKSIE (7) Lees die instruksies noukeurig deur en tik jou antwoord in die spasie wat verskaf word. Let daarop dat kontras verwys na verskille en vergelyk verwys na ooreenkomste.
In jou haas om so vinnig as moontlik by die juweel uit te ko…
In jou haas om so vinnig as moontlik by die juweel uit te kom, begin die grond onder jou verkrummel. Jy en jou vriende vind julself vryval tot in ‘n weggesteekte vleiland. “‘n Vleiland in ‘n betowerende spel-wêreld? Hulle moet beslis ‘n mate van belangrikheid hê”, dink jy by jouself. Kan jy onthou wat jy tuis van hulle geleer het? Kom ons kyk… Kliek op die onderstaande knoppie om ‘n foto van die Jumanji vleiland oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:
8.3 Jy skuil vinnig agter ‘n muur om oogkontak te vermy. J…
8.3 Jy skuil vinnig agter ‘n muur om oogkontak te vermy. Jy vind die volgende items wat op die grond versprei is. Bepaal watter items sal jy kombineer om ‘n homogene mengsel te skep en watter items sal jy kombineer om ‘n heterogene mengsel te skep. A) Water B) Rys C) Sout D) Olie (4)
VRAAG 6: VUL MEERVOUDIGE ANTWOORD SPASIES IN (6) Lees di…
VRAAG 6: VUL MEERVOUDIGE ANTWOORD SPASIES IN (6) Lees die instruksies wat by elke vraag vermeld word en verskaf jou antwoord in die spasie wat verskaf word.
10.1 Ontwerp en gee byskrifte aan ‘n tuisgemaakte waterfil…
10.1 Ontwerp en gee byskrifte aan ‘n tuisgemaakte waterfilter en wys die filter in jou diagram. Onthou om alle wetenskaplike diagramreëls te volg. Jy moet al die materiale en toerusting insluit om te verseker dat jy ‘n suksesvolle waterfilter korrek illustreer wat water sal suiwer. Wanneer jy klaar is, skandeer of neem ‘n duidelike foto van jou diagram en laai dit in PDF-formaat op. (8)