5.2 Provide the comparative form of “most”. (1)
Category: Uncategorized
8.4 Skryf die drie stappe neer wat jy benodig om produkte…
8.4 Skryf die drie stappe neer wat jy benodig om produkte te vervaardig. (3)
6.3 Bestudeer die onderstaande scenario en beantwoord die…
6.3 Bestudeer die onderstaande scenario en beantwoord die vraag wat volg. Roberto het R2 150 aan die begin van die maand gehad. Hy verwag om R6 355 te spandeer en R8 995 te ontvang gedurende die maand.
EKSTRA “UPLOAD” -SPASIE (INDIEN NODIG).
EKSTRA “UPLOAD” -SPASIE (INDIEN NODIG).
Vraag 2 Kliek op die blou knoppie hieronder om die kaart…
Vraag 2 Kliek op die blou knoppie hieronder om die kaart in ‘n nuwe “tab” oop te maak. Gebruik die kaart om die volgende vrae te beantwoord. Keer terug na die eksamen. Moet nie die eksamen “tab” toemaak nie.
6.3 Billike handel is… (1)
6.3 Billike handel is… (1)
AFDELING B: HANDELDRYF Vraag 5 Gebruik die…
AFDELING B: HANDELDRYF Vraag 5 Gebruik die tabel hieronder om die vraag te beantwoord. Pas die woord in die eerste kolom met die betekenis daarvan in die tweede kolom. (6)
VRAAG 2 Pas die woorde aan die linkerkant met die beskry…
VRAAG 2 Pas die woorde aan die linkerkant met die beskrywings aan die regterkant. (5)
3.1 Verduidelik waarom ‘n grootskaalse kaart ‘n kleiner ge…
3.1 Verduidelik waarom ‘n grootskaalse kaart ‘n kleiner getal het. Byvoorbeeld, 1:15 (2)
8.2. Bestudeer die onderstaande scenario en beantwoord di…
8.2. Bestudeer die onderstaande scenario en beantwoord die vrae wat volg. Billy is ‘n Graad 7 EBW leerder en is baie goed daarin om mense se hare te sny. Hy sny smiddae na skool en oor naweke hare. Hy voorsien die volgende inligting aan jou: Hy het 13 persone se hare gesny teen R65 elk en hy het R350 spandeer op elektrisiteit en ander benodighede om die diens te kan lewer. 8.2.1. Bereken Billy se totale inkomste. (3)