VRAAG 5 TEKS 5 “OUERS DREIG MET REGSTAPPE NÁ BAKLEIERY MET ONNIE.” Robin het nie sy huiswerk gedoen nie. Die onderwyseres ruk die boek uit sy hand en vra hard: “Wat gaan jou verskoning vandag wees?” Hy laat sy pen val omdat hy so bang is en die ink maak ʼn merk op die onderwyseres se rok. Hy moet voor die hele klas verskoning vra. Sy ouers weier; Robin is al genoeg verneder en sy ouers dreig met regstappe. Sy straf is toe om ʼn opstel te skryf. Ek sal graag dié opstel wil lees om Robin se kant van die saak te hoor! Ons weet almal dat dit vandag nie (speel) is om skool te hou nie. In party skole is daar totale anargie. Kinders leer van (kind+regte), dat dit onderwysers teen die mure wil (uitdryf/uitdruif). Wat dit nog moeiliker maak, is dat ouers hul “onskuldige bloedjies” ten volle ondersteun. Om dissipline in die skool te behou, moet daar ook gesag in die ouerhuis wees. Dit is elke ouer se plig om (elke dag) gesag oor hulle kinders uit te oefen en om hulle maniere te leer en om ander te respekteer. 181 woorde [Brief verwerk en aangepas uit Die Burger, 20 Augustus 2008]
Category: Uncategorized
TEKS 5.2 Bestudeer die prentjie en beantwoord die vrae….
TEKS 5.2 Bestudeer die prentjie en beantwoord die vrae.
5.1 Verbind die volgende sinne met die VOEGWOORD tussen h…
5.1 Verbind die volgende sinne met die VOEGWOORD tussen hakies. Robin het nie sy huiswerk gedoen nie. Die onderwyseres ruk die boek uit sy hand. (daarom) (2)
5.3 Skryf die volgende sin oor in die INFINITIEF. Hy sk…
5.3 Skryf die volgende sin oor in die INFINITIEF. Hy skree op Robin. Begin so: Hy behoort nie… (2)
4.7 Skryf die volgende sin in die indirekte rede …
4.7 Skryf die volgende sin in die indirekte rede Kleinboet sê: “Ek het vir Strepe geleer hoe om te fluit.” (2)
1.9 Discuss whether you think the writer’s style is suited…
1.9 Discuss whether you think the writer’s style is suited to the subject of the article. (4)
5.4 Provide the noun form of ‘enjoyed’ (line 6). (1)
5.4 Provide the noun form of ‘enjoyed’ (line 6). (1)
SECTION A: COMPREHENSION QUESTION 1: READING FOR MEANING AND…
SECTION A: COMPREHENSION QUESTION 1: READING FOR MEANING AND UNDERSTANDING Read TEXT A and answer the questions that follow. RIGHT CLICK ON THE BUTTON BELOW TO ACCESS THE TEXT.
Which condensed formula represents structure 1?
Which condensed formula represents structure 1?
Simplify. Assume that all variables represent positive real…
Simplify. Assume that all variables represent positive real numbers. + 5 + 3