4.14 Herskryf die volgende sin in die korrekte WOORDORDE. Te veel mense (vandag) (kyk) (anderpad) na die probleem. (1)
Category: Uncategorized
4.12 VERBIND die volgende SINNE met die VOEGWOORD daarom….
4.12 VERBIND die volgende SINNE met die VOEGWOORD daarom. Willem se storie is nie uniek nie. Willem se storie is hartseer. (1)
BEGINSELS VIR ’N SUKSESVOLLE ONDERNEMING In die begin, sel…
BEGINSELS VIR ’N SUKSESVOLLE ONDERNEMING In die begin, selfs nog voor jy met jou nuwe besigheid begin, moet jy die sakebeginsels baie goed ken. Hier is wat jy moet doen. Moenie net inspring en hoop dit werk nie. Kennis is daarom die eerste ding wat jy moet hê as jy met ’n nuwe onderneming wil begin. Lees op en ondersoek alles. Talle suksesvolle ondernemings is met minimale kostes begin. Hou dus die beginkostes so laag as moontlik. Jy moet seker maak dat jou besigheid ’n behoefte in die mark sal voorsien en dat daar ’n konstante vraag na jou produk of diens sal wees. Geslaagde private besighede wat nie rompslomp beperk nie, kan hulle nie vinnig by nuwe modes en tegnologieë aanpas nie. Jy moet seker maak dat jy ʼn geldplan het en dat jy jou resultate maandeliks kan meet. Maak seker dat jou familie van die heel begin af van jou beplanning en geldplan weet, anders is almal gespanne. Daar moet ʼn balans tussen werk, speel en jou gesin wees. Ons oorwerk ons almal in die begin om die besigheid te begin. As dit te lank aanhou, is dit ’n gevaarteken dat ’n mens besig is om perspektief te verloor. Moet nooit vergeet dat jou klante byna altyd ’n keuse het om van iemand anders se produkte of dienste gebruik te maak nie. Weet altyd dat jy jou klante uitstekende waarde vir hul geld moet gee. (10) TOTAAL AFDELING B: [10] GROOTTOTAAL: [80]
AFDELING C: OPSOMMING Vraag 5 Gee SEWE WENKE vir ‘n suks…
AFDELING C: OPSOMMING Vraag 5 Gee SEWE WENKE vir ‘n suksesvolle onderneming. Skryf jou SEWE wenke PUNTSGEWYS onder mekaar neer. Skryf die WENKE in VOLSINNE neer. Laat ʼn reël tussen jou sinne oop. Jou opsomming moet tussen 50–60 woorde wees. Dui die KORREKTE GETAL woorde aan die einde van jou opsomming aan.
4.3 Gee die INTENSIEWE VORM van die onderstreepte woord. S…
4.3 Gee die INTENSIEWE VORM van die onderstreepte woord. Sy oë was rooi. (1)
2.3 Watter tegniek gebruik hulle in die advertensie om aan…
2.3 Watter tegniek gebruik hulle in die advertensie om aandag te trek? Noem net EEN. (1)
2.9 Wat is die MEERVOUD van die onderstreepte woord? Daar…
2.9 Wat is die MEERVOUD van die onderstreepte woord? Daar het iets met die Mamma gebeur. (1)
1.13 Is sosiale-media vir jou belangrik? Gee ‘n rede vir j…
1.13 Is sosiale-media vir jou belangrik? Gee ‘n rede vir jou antwoord. (1)
3.2 Hoekom is daar ʼn ellips ( … ) na Ma Smit se woorde i…
3.2 Hoekom is daar ʼn ellips ( … ) na Ma Smit se woorde in raampie 1? (1)
4.4 Skryf die volgende sin in die VERLEDE TYD. Willem raak…
4.4 Skryf die volgende sin in die VERLEDE TYD. Willem raak dikwels deurmekaar. (1)