5.5 ‘N Plakkaat met wenke oor hoe om rekenaars op ‘n omgewi…

5.5 ‘N Plakkaat met wenke oor hoe om rekenaars op ‘n omgewingsvriendelike manier te gebruik, moet by die e-afvalstoonbank geplaas word.   5.5.1 Wat is die algemene term vir die gebruik van rekenaars op ‘n omgewingsvriendelike manier? (1) 5.5.2 Verduidelik kortliks waarom e-afval nie net in die asblikke gegooi moet word nie. (1) 5.5.3 Gee TWEE wenke om op die plakkaat te verskyn, hoe om minder papier te gebruik. (2)

 Vraag 5    5.1 Spelers word aangeraai om ‘n aparte…

 Vraag 5    5.1 Spelers word aangeraai om ‘n aparte grafiese kaart (nie die ingeboude kaart) op hul rekenaar te gebruik vir die beste spelervaring nie.    5.1.1 Verduidelik kortliks die rede hiervoor. (1) 5.1.2 Watter spesifikasie van ‘n monitor is baie belangrik vir ‘n gamer, om te verseker dat die beelde in vinnig bewegende speletjies nie vervaag of agterbly nie (spook (1)

6.3 Toe u ‘n sekere lêer probeer oopmaak, verskyn die volg…

6.3 Toe u ‘n sekere lêer probeer oopmaak, verskyn die volgende dialoogvenster:          6.3.1 Wat is die waarskynlikste ‘probleem’ met die lêer wat u probeer oopmaak het? (1) 6.3.2 As u geweet het dat die lêer ‘n video is, gee ‘n uiteensetting van EEN manier waarop u die lêer kan probeer oopmaak sonder om enige van die voorstelle in die dialoogvenster te volg. (1) 6.3.3 Gee die naam van ‘n hulpprogram, wat saam met die bedryfstelsel is, wat u kan gebruik om hierdie kiekie ‘vas te lê’ of te kopieer.  (1)